Bettysbaai Akkommodasie by Fijnbos Lodge and Spa | LekkeSlaap
+21

Fijnbos Lodge and Spa

  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Porter-rylaan 2478, Bettiesbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Fijnbos Lodge and Spa bied B&B-verblyf in Bettiesbaai. Die lodge is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gemaklike plek om te oornag op pad na verskeie besienswaardighede en gewilde walviskykpunte.

Verblyf by Fijnbos Lodge and Spa bestaan uit 5 gastekamers. Hierdie eenhede is ingerig met 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en bied elkeen 'n en suite-badkamer. Die meeste van die kamers het 'n yskassie, 'n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe.

Ontbyt word in die eetarea bedien waar middagete-pakkies of aandete teen ekstra koste ook beskikbaar is. Boonop bied die gastehuis 'n soutwaterswembad, 'n binne- en buitebraai, 'n biblioteek en 'n volledige spa waar verskeie behandelings en masserings bespreek kan word.

Veilige parkeerplek is beskikbaar vir voertuie. Fijnbos Lodge and Spa is naby 2 ander restaurante en 'n geriefswinkel in die dorp.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 7 resensies vir Fijnbos Lodge and Spa
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Porter-rylaan 2478, Bettiesbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Gaste dink Fijnbos Lodge and Spa het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Porter-rylaan 2478, Bettiesbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRhMzk2MDk3LWIzYWUtNGE2Yi1iYWNkLTQ4OWNiZjFjZjNjMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 5 2478 Porter Drive Betty`s Bay 7141 Wes-Kaap 086 999 0018 13:00-16:00 10:00 -34.35699 18.89998
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za