LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Fijnbos Safaris Tent | LekkeSlaap
+20

Fijnbos Safaris Tent

1 resensie
Tentekamp
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R45, Matjiesfontein Plaas, Hopefield, 7380, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R7 700 per nag (vir 8 persone)

Beskrywing

Fijnbos Safaris Tent is aan die Weskus en bied 'n ontspannende wegbreek aan 8 gaste net 9 km buite Hopefield.

Verblyf is in die middel van 'n 1200 hektaar-wildplaas geleë en 'n 4x4-voertuig word benodig om die instansie te bereik. Reëlings kan wel getref word vir diegene wat nie 'n 4x4-voertuig het nie.

Verblyf is beskikbaar in 'n tent wat in 3 slaapkamers gedeel is. Daar is 'n badkamer met 'n stort en bad, asook 'n tweede aparte stort en 2 toilette. Een van die slaapkamers het 'n koningingrootte- en enkelbed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 3 enkelbeddens. Gaste moet asb. hul eie swem handdoeke saambring.

Die kombuis is 'n vragskiphouer wat omskep is, en is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas, eetgerei, breekware en tee-en koffiemaakgeriewe toegerus. Etes kan by die piekniektafel geniet word.

Gaste kan rondom die vuurput ontspan of in die plonspoel afkoel op warm dae.

Die plaas het 4x4-wildkykroetes wat gaste self kan ry en wildritte is op versoek en teen 'n ekstra koste gereël word om gemsbokke, kameelperde, elande en nog vele meer op die plaas te sien.

Slaapplek

’n Bespreking by Fijnbos Safaris Tent sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Fijnbos Safaris Tent
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Langs die R45, Matjiesfontein Plaas, Hopefield, 7380, Wes-Kaap
  • Gaste dink Fijnbos Safaris Tent het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R7 700
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R7 700
per nag (vir 8 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R45, Matjiesfontein Plaas, Hopefield, 7380, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf82e1210ea3121edf1fe8502faa56219247c20eb171a737194662bbbcc52d5261a0ad11a7cb0a48b5f13de87b584f358392f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 700  per nag (vir 8 persone) 1 5 1 5 Off the R45 Matjiesfontein Farm 7380 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.982165612182 18.330544573995
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!