Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fijnbosch Camping

Kampeer/karavaan

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.2/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 44

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 24 resensies vir Fijnbosch Camping
Netheid
4.3/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
3.6/5
Waarde vir geld
3.9/5
Naideen H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naideen H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely amazing.

Definitely a winner. Beautiful village. Peace and quiet. Tranquility. Best camping site we've experienced so far. The host Chris absolutely kind, sweet, friendly and helpful. We love that we could choose where we can pitch the tent on the site, the bathroom was clean and tidy. The site itself is safe, clean, green, surrounded with the beautiful nature. Highly recommendable. We will surely return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deirdre R - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deirdre R
Gesin met tieners

Very friendly and kind hosts.

The camping facility (one site only) very nice and spotless. The hosts were very warm and friendly. Great location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fijnbosch Camping se terugvoer

Thank you for the nice review, you were model guests as well.
Regards,
Chris

Fijnbosch Camping
Gradwill C - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gradwill C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful, peaceful.

Lots of fun activities in the area.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Mooi, rustig.

Baie prettige doendinge in die area.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juieel S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juieel S

Baie mooi en netjiese plek.

Baie mooi en groen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan R - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Susan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het vir 3 nagte bespreek, 50% deposito betaal, maar slegs een aand gebly.

Vriendelike ontvangs, alhoewel onduidelike aanwysings om te kry. Naby aan plaaslike volk se tuistes en heel aand geraas gehoor wat mens nie veilig laat voel nie. Geen omheining om kampeerarea nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fijnbosch Camping se terugvoer

Beste Susan,

Ons beskrywing van die kampplek (wat op die kwotasie verskyn wat aan gaste gestuur word) is as volg:

"Just some extra information: The campsite is in our backyard in the village, we do have braai facilities as well as electricity. There is no swimming pool or entertainment and the campsite is ideal if you want to explore the Tsitsikamma or as a stopover when you are travelling. You will also be the only people on the campsite as I only allow 4 people at a time. The campsite is also not fenced."

Ek het ook 'in detail aanwysings gegee om hier uit te kom. Ongelukkig het julle besluit om nie langer hier te vertoef nie en gery sonder om enigiets aan ons te noem. Met ons aankoms die middag, was julle reeds weg.

Fijnbosch Camping
Madelein S - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Madelein S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beskrywing van die plek was verkeerd.

Dit was "backyard camping".

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fijnbosch Camping se terugvoer

Dis presies wat ons beskrywing van die kampering is .'n Kampplek in ons agterplaas in die Village .

groetnis

Fijnbosch Camping
Billie Jeanne R - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Billie Jeanne R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie ontspannend.

My ouers het dit baie geniet. Hulle sê alles was skoon en netjies en goed geleë. Hul sal weer daar kamp. Het ook die voëls se gesing geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jonathan F - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi ligging en natuur!

As jy hou van die stilte en natuur is die plekkie vir jou, ons was mal daaroor!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morne V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Morne V
Gesin met tieners

Baie mooi skoon en netjies .

Baie lekker skoon en netjiese kampplek, baie mooi opwas en badkamers en genoeg vir kinders om te doen. Vriendelike en behulpsame werkers. Sal aanbeveel vir gesinne met kinders in laerskool, te min vir tieners om te doen. Lekker wegbreek vir langnaweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Faye V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faye V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fijnbosch Camping is really a nice place to stay at and very comfortable!

The owner of Fijnbosch Camping was really nice and helped us out with everything! The bathroom is very clean and you have a lovely space to put up your tent. We recommend this place to everyone!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deven A - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deven A
Enkelreisiger

Friendly, hospitable, peaceful ─ just what we needed!

After 13 days of walking I finally arrived at my last destination. The owner was very welcoming and showed me around. This was all I needed after my long walk. A place where I could remove my shoes, be welcomed and relax underneath the trees in silence. I paid for three nights, but ended up only staying for one night as I was very tired from walking about 130 km's. The night was to be very cold and the owner offered my one of his personal blankets. The next morning I was scheduled to walk about 5 km's to my bus stop and the owner offered my a lift to my destination which was very pleasing. On top of that he gave me something for breakfast which helped my a lot! My whole journey was incredible and it was people like this gentleman that made my travels a memorable experience. Thank you very much!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fijnbosch Camping se terugvoer

Thank you for an excellent review, Deven.

Fijnbosch Camping
Philip V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Philip V
Saam met vriende

Fasiliteite basies maar skoon.

Die diens was goed en ons het veilig gevoel. Die plek het pragtige gras, dus geen modder as dit reën nie. Die plek is ongelukkig naby 'n informale nedersetting en as die wind in die verkeerde rigting waai of as dit stil is is die nag redelik lawaaierig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chrisna E - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Chrisna E
Gesin met tieners

Kamp in agterplaas, dis nie 'n kampterrein nie.

Netjiese badkamer. Daar is 'n krag-verlengkoord in 'n sakkie, maar nie 'n tafel of enige iets verder nie. Baie mooi bome om onder te kamp as jy goed toegerus is. Vriendelike gasheer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eugene S - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene S
Saam met vriende

Lekker geslaap.

Het dit baie geniet en heel veilig gevoel. Geen grens muur of draad nie. Genoeg bome en lekker sagte gras. Baie braaihout op perseel. Eienaar baie vriendelik. Seker gemaak ons is gelukkig. Baie skoon stort en toilet. Sal weer as oorslaap plek gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wendy N - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Wendy N
Gesin met tieners

Aaklig!

Dit was glad nie wat ons verwag het nie. Die kampplek is sommer in die eienaar se agtererf. Ons het nie daar geslaap nie, het vir ons alternatiewe verblyf gekry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fijnbosch Camping se terugvoer

Die kliënt het vooraf geweet wat om hier te verwag , die volgende is 'n gedeelte van 'n epos aan haar voordat hulle gekom het 'Ons bly op 'n akker grond en die kampplek is in die agterste gedeelte van ons erf. Hier is nie heinings nie ook nie 'n swembad nie . Mense gebruik die kampeerplek as 'n basis om die omgewing te verken.'

Fijnbosch Camping
Rob D - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Rob D
Gesin met klein kinders

Not at all what we were led to believe.

So-called "camping" was in a domestic front yard with not even a fence for security from the road.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michaela B - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michaela B
Enkelreisiger

Peaceful stay.

I had a wonderful stay at Fijnbosch, they were super accommodating and helpful! The ablutions are top notch and impeccably clean. I camped with my doggy and the location is very central to everything! We had a wonderful time, thank you! Just one thing would be that the area isn't fenced, which worried me a little as a single traveler.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charles N - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charles N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het kampeer vir 'n week met my klein hondjies.

Dit was baie aangenaam en die eienaar het alles gedoen om ons en ons hondjies welkom te laat voel. Ten volle aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Betsie M - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Betsie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker kampplek!

Baie netjies en het baie lekker gekamp saam met ons woef!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wendy V - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Such a lovely area

Such a lovely area - very down to earth.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicole W - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole W
Gesin met klein kinders

Verskriklik lekker en gerieflik - sal definitief weer kom!

'n Baie lekker plekkie om by te bly, weg van die geraas van die dorp en stad. Loopafstand van winkels, restaurant en kafee en nog 'n entjie verder kan jy in die woud wees, waar die kinders lekker gespeel het in die waterstroompies. Gerieflike was- en toiletgeriewe en groot grasperk waar kinders kan speel. 'n Rustige dorp waar perde wandel langs die strate. Sal definitief weer gaan, net dalk met meer komberse, want die eerste aand was dit bietjie koud in ons tent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle F - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Om te kamp was baie lekker!

Kamp was veilig en die mense was vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R440
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R440
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R440
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Fynbos- en Assegaaistraat, Stormsrivier, 6308, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa8eccdc99d4447f9c8acac2786c0c0da66a3e0f9b06a9f21801f956fb6b387bd281c9532fa9095a89c4b21b5e5a8111897b3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R440 per nag, vir 4 mense 24 5 1 4 C/O Fynbos and Assegaai streets Storms River 6308 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.968721 23.882939
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem