Fijnebosch Privaat Kamer

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 10 % af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Hierdie blyplek is die ideale plekkie vir 'n paartjie of 'n individu wat opsoek is na gerieflike verblyf. Dit is net 2 km van Universiteit Stellenbosch af geleë en naby verskeie geriewe in die hartjie van die Kaapse Wynlande.

Die kamer is vas aan die hoofhuis, maar dit het 'n aparte ingang, parkeerplek en binnehof-stoepie. Die kamer het 'n koningingrootte-bed met gehaltelinne en is ook ingerig met sekere TV-kanale en 'n DVD-speler. Daar is 'n mikrogolf-oond en yskas asook koffie- en teemaakgeriewe. Nie geskik vir braai nie .

Die woongebied is omring met groot bome en bied pragtige uitsigte oor die berge. Dit is ideaal vir die wat kranige bergfietsryers- en velddrawwers is.

Fijnebosch Privaat Kamer is naby verskeie winkels, restaurante, wingerde en wynproelokale.
NB - vlak 6 waterbeperkings is in area geldig, slegs 87 liter per persoon per dag word toegelaat!

Slaapplek

'n Bespreking by Fijnebosch Privaat Kamer sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Diens op aanvraag

Ekstras

  •  Tee en Koffie Skinkbord

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Fijnebosch Privaat Kamer gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 R585 per nag (plek vir 2)

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false