by Firefly Cottage | LekkeSlaap
+8

Firefly Cottage

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Ross- en Hoofstraat, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 200 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Firefly Cottage is in die bekoorlike dorpie, Rhodes geleë en bied selfsorgverblyf in 'n vierslaapkamerhuis wat slaapplek vir 4 volwassenes en 4 kinders bied.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers met 'n bad en 'n stort elk, 2 toilette wat apart is van die badkamers en 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Twee van die slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens vir kinders.

Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolf toegerus en daar is 'n kaggel in die leefarea vir koel aande. Draagbare braaigeriewe is beskikbaar.

Rhodes is bekend vir sy jaarlikse sneeu in die wintermaande en gaste kan gaan tjoepvaar of kunsvlieghengel op die Bell-rivier.

Slaapplek

’n Bespreking by Firefly Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Kinderbed vir 1
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xKinderbed vir 1
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Kinderbed vir 1
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xKinderbed vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir Firefly Cottage
Netheid
4.6/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Hoek van Ross- en Hoofstraat, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
  • Gaste dink Firefly Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Rhodes Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Ross- en Hoofstraat, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe6dc5224580cd10608f4afa23aec2c5a1643a1447da50ff6446db70b37e9af86e150fb714e6729af5caf9684eac1ca43ca63?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200  per nag, vir 8 mense 10 5 1 5 Corner of Ross Street and Main Street Rhodes 9787 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.794961 27.962125
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem