LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Firefly Eco Lodge | LekkeSlaap
+48

Firefly Eco Lodge

Weeksdagaanbod 25% af

Kry 25% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vanaf 19 Jan 2022 tot 17 Mrt 2022.

  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barracouda-laan 1311, Leisure Bay, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R1 300 R975 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

Firefly Eco Lodge is in ’n woud in Leisure Bay, Port Edward, op die suidkus van KwaZulu-Natal. Die eenheid is in 'n 9 hektaar-woud en daar is ’n privaat dam en kleinwild by die lodge, soos duikers, bosbokke, ’n likkewaan, slange, bosvarke en verskeie voëls, insluitend visarende, singvalke en uilarende. Dit is 'n paradys vir voëlkykers.

Verblyf word in 5 houthuise en 1 tentsuite gebied. Elke kamer het ’n gerieflike bed, ’n badkamer met ’n bad en/of stort, en tee- en koffiemaakgeriewe.

Ander geriewe op die perseel sluit ’n swembad, troeteldiere indien daar vooraf reëlings getref word, ’n wasgoeddiens, geskenkwinkel, ’n restaurant op die perseel en selfsorggeriewe in. Aktiwiteite op die perseel sluit voëlkyk, joga, meditasie en swem in.

Dit is naby gholfbane soos San Lameer en die Wild Coast Sun. Dit is minder as 'n kilometer vanaf plaaslike, skoon strande.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Firefly Eco Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Barracouda-laan 1311, Leisure Bay, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Firefly Eco Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
R1 300 R975
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 300
R1 300 R975
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barracouda-laan 1311, Leisure Bay, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb8d2f3ab3951adefa976d51dda8d5d2af4a6f4e15cbbebc7379036ecc5bc44d8f4535013ba5cc98c7c4638d93a1ef98939d2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300, nou Vanaf R975  per nag(plek vir 2) 1 5 1 5 1311 Barracouda Avenue Leisure Bay 4278 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -31.0139835 30.2439709
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!