Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Willem V
1 nag
5.0
Des 2025

Wonderlike ervaring, vriendelike en behulpsame diens! Wonderlike ervaring met goeie diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alex W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Top-class backpacker/glamping spot. Thoroughly enjoyed our time at Firefly. The team is super friendly, the facilities are clean and it is thoughtfully kitted out.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacqueline B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Gasvrye kuier weg van die gedruis. Absoluut. Ons was al voorheen daar, en sal weer teruggaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariska C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Beautiful, quiet and peaceful. Beautiful tranquility. Lovely helpful hosts. Will definitely be seeing us again soon. Excellent place to recharge.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jason O
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Great. Everything was amazing!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet P
1 nag
5.0
Jan 2025

Wonderful. I enjoyed a relaxed, friendly and welcoming environment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo N
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Pragtige omgewing, veilig en lekker geslaap! Pragtige omgewing. Ons het in die budget rooms gebly. Ons het letterlik net geslaap en was meer as voldoende!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan J
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2025

Baie interessante en unieke ervaring in 'n pragtige omgewing. Baie interessante en eklektiese verblyf in 'n pragtige omgewing. Eienaars is baie vriendelik, eko-vriendelik en het duidelik baie moeite gedoen om 'n unieke ervaring te bied.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Bernard N
1 nag Saam met vriende
4.2
Des 2025

'n bed om in te slaap en 'n stort; en dit is al wat ons benodig het. Baie oulike plek. Klein kamers, maar meer as genoeg as jy net die aand wil oorslaap. Lekker storte en hulle verskaf handdoeke wat baie waardeer is. Gemeenskaplike kombuis, maar bring eerder jou eie eetgerei as jy daarvan gebruik wil maak.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anton V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Het welkom gevoel en die vakansie gees aangevoel. Ons het lekker gebly en hul gasvryheid was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Dane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R900
15 % AF
R 900 R 765
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R900
15 % AF
R 900 R 765
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R900
15 % AF
R 900 R 765
per nag, vir 2 mense
Bespreek

10 Loredo South Road, The Crags, 6602, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 22 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3dabc070e92bd923c0d7ad71f78ce3ad5e308f4ea398f89fc21a4d9e09beda239a8f97565c1baf949f036f909aa1741c92ac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R765 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 10 Loredo South Road The Crags 6602 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.947361 23.504353
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang