Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

FireFly Luxury Tents

Tentekamp
Tent Dusk
Vanaf
Vanaf R1 250
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Permatent
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die tent is geskik vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-stort, toilet en wasbak. Verder is daar 'n dek met sitplek, asook 'n privaat vuurput waar gaste in die aande rondom die vuur kan kuier.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Slegs die kamer

Huisreëls

Braaipakke is op versoek beskikbaar.
Hout kan gereël word.
Rook is verbode in die tente.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
'n Ontbytgeskenkbewys kan gereël word vir Luka Vineyards wat net 100 m weg is, teen ekstra koste. Ontbyt kan in die wingerd geniet word of in 'n piekniekmandjie in jou tent.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tent Dawn
Vanaf
Vanaf R1 500
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Permatent
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die tent is geskik vir 2 volwassenes en 2 kinders en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-stort met 'n toilet en wasbak. Daar is 'n tweede kamer wat 'n leefarea is, of 'n slaap-area vir 2 kinders. Verder is daar 'n dek met sitplek, asook 'n privaat vuurput waar gaste in die aande rondom die vuur kan kuier.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Slegs die kamer

Huisreëls

Braaipakke is op versoek beskikbaar.
Hout kan gereël word.
Rook is verbode in die tente.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
'n Ontbytgeskenkbewys kan gereël word vir Luka Vineyards wat net 100 m weg is, teen ekstra koste. Ontbyt kan in die wingerd geniet word of in 'n piekniekmandjie in jou tent.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 428, Erf 16, Harkerville, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA431e14a241e118669877f922a5a69562cce04b21bc4cefde8fb347a412f50c112efff913f91d5a40e2c3cbf15390e289384e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 Farm 428, Portion 16 Harkerville 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.041306015717 23.268666
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem