LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Firewings | LekkeSlaap
+8

Firewings

2 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Firewings
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Casper K - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casper K
Gesin met tieners

'n Huis wat aan alle verwagtinge voldoen, en meer.

Dit was ons tweede keer in Firewings. Die huis voldoen aan al ons behoeftes en meer, genoeg kamers met en suite badkamers, pragtige see-uitsig, al die nodige geriewe en toerusting, en naby die klubhuis. 'n Uitstekende "home away from home".

Casper K - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casper K
Gesin met tieners

Firewings het aan al ons verwagtinge en behoeftes voldoen.

Die huis "tick" al die "bokse". Groot en ruim, goed geleë (naby gholf klubhuis) en 'n pragtige uitsig oor die see. Al die nodige geriewe en toerusting in plek. 'n Uitstekende plek om vakansie te hou.

Vanaf R3 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bayview 29, Oubaai Gholflandgoed, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZkOTI4N2VlLTZkNjYtNGNlMy1iZGQzLTg1MTZiZWI3ZDNlYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 800  per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 29 Bayview Oubaai Golf Estate 6529 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.054023885777 22.424694299698
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!