Bredasdorp Akkommodasie by Firlane House | LekkeSlaap
+109

Firlane House

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Fir-laan 5, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R1 200 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Firlane House is 'n vierster vakansie-oord vir beide die sakeman asook die vakansieganger en bied die perfekte wegbreekplek om te ontspan. Die huis is ideaal geleë sodat gaste van hier af die suidelike punt van Afrika met sy wildreservate, walvisse, haaie, fynbos en wynplase kan besoek en verken.

Firlane House is geleë in 'n stil, skaduryke laan net langs Bredasdorp se dorpsplein. Hierdie bekoorlike, 1926 huis wat in 2004 gerestoureer is, het 'n koloniale atmosfeer met stylvolle slaapkamers, versier met muurskilderye wat die invloed van die 8 Suidelike stamme van Afrika reflekteer.

Die interieur is skoon en stylvol. 'n Atmosfeer van elegansie en gemak verhef hierdie bekoorlike en deftige woning. Die kamers bied ekstra lang beddens, kwaliteit linne, TV en eerlikheidskroeg. Sommige van die kamers is toegerus met balkonne.

Ons rojale ontbyte kan in die eetkamer, of op die fontein-patio geniet word.

Deurdrenk jouself met die son by die buitelugswembad, of gaan oefen in die ten volle toegeruste gimnasium gedurende besigheidsure, wat ook toegerus is met 'n 20 m verhitte binnenshuise swembad.

Bredasdorp is die poort na De Hoop Natuurreservaat, een van die beste plekke vir walviskyk in Afrika, die suidelike punt van Afrika asook die gewilde vissersdorpie Arniston.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Witborde
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Televisie
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 24 resensies vir Firlane House
Netheid
4.3/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Fir-laan 5, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Gaste dink Firlane House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Fir-laan 5, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAu2ua8Cj8vV060TNv0qIeewD6FYTkYf714Sp7kfnlG6VKBUg0Be?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (vir 2 persone) 24 5 1 5 5 Fir Lane Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 11:00 -34.531784 20.040531
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za