Shelly Beach Akkommodasie by First Group Club Hacienda | LekkeSlaap
+55
+55

First Group Club Hacienda

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R1 260 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marienerylaan, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

First Group Club Hacienda is ongeveer 112 km van Durban af en is die beste plek om die Suidkus te verken.

Dié gerieflike dubbelverdiepingwoonstelle met 2 of 3 slaapkamers is volledig gemeubileer en voorsien alles wat nodig is vir 'n gesinsvakansie by die see. Daar is 'n volledig toegeruste kombuis met 'n mikrogolfoond, dubbeldeuryskas en -vrieskas, en stoof en dan is daar ook 'n TV met 13 DStv-kanale ingesluit. Daar is privaatparkeergeriewe en die woonstelle word daagliks skoongemaak vir jou gerief, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.

Geriewe op die perseel sluit 'n daaglikse vermaakprogram, buitemuurse skaakstel, avontuurgholf, swembad en speelgrond in. Elke oggend kan jy die ski-bote sien uitgaan vir die dag se visvangsessie op die oop see of kyk wat die vangs vir die dag is wanneer hulle in die namiddag terugkeer.

First Group Club Hacienda is 'n kort entjie se stap van Shelly Beach Inkopiesentrum af en jy kan die verskeidenheid aktiwiteite in die omgewing geniet.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir First Group Club Hacienda
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Marienerylaan, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink First Group Club Hacienda het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 260
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 260
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 260
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marienerylaan, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADb3gOtNRyIu5UkOtRuXxBDbijxqZ9C6meM8Z6PDeAAa8dAMkFR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 260  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 Marine Drive Shelly Beach 4265 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -30.80539728961 30.411280095577
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za