First Group Mount Sierra

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

First Group Mount Sierra is ideaal geleë in die kleurvolle Tamboerskloof-buurt in die hartjie van die Kaap. Dit spog met die mooiste uitsigte oor Tafelberg, Duiwelspiek en Leeukop.

Akkommodasie word in een- of tweeslaapkamerwoonstelle voorsien, elk met 'n goed toegeruste kombuis en 'n oopplan-leef/eetarea.

Skoonmaakdienste word voorsien. Die oord bied parkeerplek en wasgoeddienste op die perseel. Kindersorg kan ook op aanvraag gereël word.

Die oord bied maklike toegang tot die V&A Waterfront waar jy heerlik kan wandel en inkopies doen en ons is net 15 minute se ry van die mooiste strande in die area af. Verskeie uitstekende restaurante is binne 10 minute se ry vanaf die oord.

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Fietsry
  •  Tennis

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Skoonheidskliniek
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na First Group Mount Sierra gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false