First Group Riviera Suites

Voeg by Gunstelinge

 

Die volgende word by die tariewe ingesluit:
Ateljee
Tariewe is vir selfsorg.
Belasting en Ekstras
Aantal gaste in die eenheid: Die aantal gaste wat die eenheid beset mag nie die aantal gaste wat in die gastesertifikaat aangedui is oorskry nie.
Die gas wie se naam op die sertifikaat aangedui is sal verantwoordelik gehou word om toe te sien dat die bepalings en voorwaardes van die bespreking en oordreëls nagekom word.

Spesiale versoeke:
1. Dit is gaste se eie verantwoordelikheid om kennis te neem van die oord se geriewe, die koste van die gebruik daarvan, asook die breekskade- en ander addisionele fooie wat met inklok betaalbaar is.
2. Dit is gaste se eie verantwoordelikheid om seker te maak dat enige spesiale versoeke (bv. rolstoelvriendelike eenhede) direk aan die oord gerig word.
3. Gastesertifikate en ID-boekies moet getoon word wanneer jy inklok om toegang tot die oord te kan kry.
4. Alle gaste moet kennis neem van, en toestem tot, die oord se reëls.
5. Inkloktye word op die gastesertifikaat aangedui en word streng gehandhaaf, aangesien dit deur die oord bepaal word.
6. Daar mag nie meer gaste as die afgespreekte aantal in die eenheid wees nie. Dit word deur die oord bepaal en op jou gastesertifikaat aangedui.
7. 'n Vrywaringsvorm sal saam met die gastesertifikaat aan jou gestuur word. Die vrywaringsvorm moet ingevul en geteken word en ingehandig word wanneer jy inklok.
8. Die vrywaringsvorm moet oorhandig word voordat jy die sleutels kan ontvang.
Kansellasiebeleid: Pasgemaak
Die volle bedrag moet betaal word om die bespreking te bevestig.
Kansellasie:
14 dae voor die inklokdatum: 100% terugbetaling.
Minder as 14 dae voor die inklokdatum: Geen terugbetaling.

Gaste wat na First Group Riviera Suites gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]