Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Firwood Lodge

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Clement Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 5 resensies vir Firwood Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5
Roeleen V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roeleen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kamer is pragtig ingerig en die stort 'n onverwagse lekkerte. Ons was ook beïndruk met die kombuisie en geriewe.

Ons sal definitief Firwood Lodge aanbeveel vir die netheid, privaatheid en ligging. Die kragopwekker was noodsaaklik en ons is dankbaar dat dit gewerk het gegewe die huidige hittegolf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre S
Saam met vriende

Veilig en luukse verblyf.

Baie skoon en veilige verblyf teen 'n bekostigbare prys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mark B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en pragtige kamers.

Kamers was pragtig, netjies en skoon. Toegerus met 'n mikrogolf en lekker groot TV voor die dubbelbed. Al probleem wat ons gehad het, was die lawaai by die winkels oorkant die gastehuis. Die lugverkoeler het nie gewerk nie, maar gelukkig was die weer nie te onaangenaam nie, maar kamer was bedompig gewees. Verder die staff was baie vriendelik en baie behulpsaam, so dit was puik diens, baie dankie Lorraine. Sal die plek beslis aanbeveel indien jy vir kort tydjie daar wil deurbring, en lekker eetplekke naby geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Collette F - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Collette F
Saam met vriende

Excellent value for money.

Front desk staff were extremely helpful, friendly and efficient. Rooms were clean, good quality linen, comfortable beds, huge TV's in the rooms, good shower. All in all it was great! Breakfast was great, really nice freshly cut fruit salad and really accommodating in giving us a take away toasted sandwich as we were pressed for time. Highly recommend Firwood Lodge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fritz S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fritz S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamer sinvol gemeubeleer en pragtig skoon en netjies.

Dit sal aangenaam wees as daar ten minste een gemakstoel is om op te sit. Die stoel by die tafel voel soos 'n kerkbank as jy daarop sit. Ontbyt was goed gewees (porsie en voorbereiding).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 049
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 049
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 049
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 64 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Firwoodlaan 15, Hazelwood, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA923eaccec2ed2be910e74ee373b596b1ea73731b1a39e2d4b380f7e8366bd35a0b6646b57d0554b91cb27ea90a34e86b6860?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 049 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 15 Firwood Avenue Hazelwood 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.776015 28.256028
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem