LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Fisaasbos | LekkeSlaap
+23

Fisaasbos

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Winterhoekweg, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 400 per nag(plek vir 8)

Beskrywing

Fisaasbos is hoog in die voorheuwels van die majestueuese Winterhoekberge geleë en is omring met vrugteboorde, pragtige berge en uitstekende uitsigte. Die selfsorgrondawel is ideaal vir 2 gesinne wat deel of 'n groep vriende, voetslaners, fietsryers, rotsklimmers, of vir paartjies wat die uit die stad wil ontsnap.

Dié grasdakrondawel is pragtig opgeknap en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en 'n kaggel. Die derde slaapkamer het 2 dubbelstapelbeddens wat ideaal is vir 4 kinders. Die tweede en derde slaapkamers deel 'n badkamer met 'n groot stort, wasbak en 'n toilet. Al die kamers lei na die leefarea wat na die kombuis lei, en die hoofslaapkamers lei na die rustige tuin.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en het 'n skottelgoedwasser, stoof, mikrogolfoond, yskas, koffiemasjien en ander geriewe. Daar is 'n beskutte veranda buite die kombuis wat ideaal is om jou fiets te stoor en het 'n braai-area met baie hout.

Die erf se heining is veilig vir troeteldiere en klein kinders. Daar is 'n oprit met 2 hekke langs die huis. Daar is ook eike- en dennebome wat skaduwee bied.

Gaste bied privaat toegang al die area in en om die huis en erf. Voetslaan en fietsry word op die plaaspaaie toegelaat, maar gaste mag net op die toegangspaaie ry met hul motors.

Slaapplek

’n Bespreking by Fisaasbos sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
2 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Spaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir Fisaasbos
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Winterhoekweg, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Gaste dink Fisaasbos het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tulbagh Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Winterhoekweg, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArQt2wPap8J198Sx2Yj2QojZiiKlOb4B7hAiyGTYsariHWXOlzv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400  per nag(plek vir 8) 8 5 1 5 Winterhoek Road Tulbagh 6820 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.180692815599 19.150547642358
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!