Plettenbergbaai Akkommodasie by Fish Eagle Bay | LekkeSlaap
+20

Fish Eagle Bay

2 resensies
Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 25% af

Kry 25% af op alle besprekings wat 4 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, Keurboomstrand , 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 700 R2 025 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Fish Eagle Bay is 'n luukse selfsorghuis op 'n privaat landgoed aan die oewer van die Keurboomsrivier in Plettenbergbaai. Die groot ontwerperstuine met manjifieke tydlose Melkhoutbome dra by tot die rypheid en prag van hierdie landgoed.

Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en 'n en-suite badkamer, platskerm-TV, lugversorging en 'n gas-vuurmaakplek. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en-suite badkamer. Die derde kamer het twee driekwartbeddens en 'n en-suite badkamer. Alle kamers het dakwaaiers en glasdeure.

Die moderne kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en het 'n yskas/vrieskas, mikrogolfoond en broodrooster. Daar is ook 'n opwasarea wat uitloop in die motorhuis. Die gerieflike sitkamer en eetkamer is oopplan en het 'n lugversorger, platskerm-TV en gas-vuurmaakplek. Hierdie kamer loop uit deur glasdeure na die stoep. Die stoep het ingeboude braaigeriewe en 'n eetkamertafel en stoele (vir agt gaste).

Slaapplek

’n Bespreking by Fish Eagle Bay sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Fish Eagle Bay
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • N2, Keurboomstrand , 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Fish Eagle Bay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R2 700
Vanaf R2 025
per nag (plek vir 6)
was R2 700
Vanaf R2 025
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, Keurboomstrand , 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6m1M7R7eNTzjyf9ru5RTjgAkHDwcHPyF0yuraoLckTkZkmfC53?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R2 700, nou Vanaf R2 025  per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 N2 Keurboomstrand 7130 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.009412 23.396736
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za