Fish Eagle Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Fish Eagle Lodge is 'n lodge wat onlangs opgeknap is en 'n stil, tog sentrale ligging in Knysna in die hartjie van die Tuinroete het. Die lodge is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Kom kuier en ontspan in die prentjiemooi tuin of geniet 'n glasie vonkelwyn by die swembad met 'n puik uitsig oor strandmeer.

Die verblyf word in 2 geboue aangebied wat albei in die groot, goed onderhoude 10 000 m²-tuin geleë is. Al die kamers beskik oor groot instapbadkamers, geïntegreerde kragproppe en 'n stoep of balkon met 'n uitsig oor die strandmeer of tuin. Elke kamer het 'n kombuisie met koffie- en teemaakgeriewe en 'n yskassie. 'n Paar van die kamers het kaggels of braaigeriewe. Gratis onbeperkte WiFi en 'n TV met Duitse en internasionale kanale is in elke kamer beskikbaar.

Gaste kan soggens met 'n ontbyt-buffet bederf word.

Parkeerplek is by die lodge beskikbaar. Swemhanddoeke is in die kamers beskikbaar.

Die gashere, Jana en Steffen, is altyd beskikbaar om in al jou behoeftes te voorsien en praat Engels, Duits, Tsjeggies en Slowaaks.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Duits

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Fish Eagle Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 750 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false