LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Fish Eagle Log Cabin | LekkeSlaap
+15

Fish Eagle Log Cabin

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deel 4, Kromdraaiplaas, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 400 per nag (vir 10 persone)

Beskrywing

Fish Eagle Log Cabin is 'n selfsorg-houthut met 4 slaapkamers wat slaapplek bied vir 8 gaste aan die oewer van die Vaalrivier. Dit is in die Vredefortkoepel Wêrelderfenisgebied een van Suid-Afrika se 9 wêrelderfenisgebiede, waar die grootste meteoriet ter wêreld 2000 miljoen jaar gelede die Aarde getref het en 'n krater van meer as 300 km in deursnee gelaat nie.

Die oewers van die Vaalrivier is baie gewild onder hengelaars. Daar is geen verkeer of geraas nie. Die enigste geluid wat jy sal hoor is die geluid van die rivier wat oor die klippies kabbel en die roep van 'n visarend. Die Vredefortkoepelgebied het ook ongelooflike geleenthede vir sterrekyk.

Interessant genoeg is die houthut rondom die dubbelsteenkaggel in die leefarea en die hoofslaapkamer opgerig. Daar is 2 slaapkamers met dubbelbeddens en 1 van die slaapkamers het 'n en suite-badkamer. Daar is ook 2 privaat slaapareas met 2 enkelbeddens bo.

Die huis is in area geleë waar eko-maatreëls toegepas word om minimale ontwrigting aan die omgewing te verseker. Volhoubare krag word deur middel van sonkrag en gas opgewek. Dit beteken dat daar geen Eskom-pale of kabels op hierdie eiendom gevind sal word nie. Beligting in die eenheid bestaan uit 12 v sonkrag-LED-ligte wat ter wille van doeltreffendheid strategies geplaas is om ook die rustieke atmosfeer te behou.

Let asseblief daarop dat tariewe onderhewig is aan die aantal gaste wat oorbly en daarom raai ons gaste aan om die gepaste tariewe te versoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Fish Eagle Log Cabin sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 26 resensies vir Fish Eagle Log Cabin
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Deel 4, Kromdraaiplaas, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Gaste dink Fish Eagle Log Cabin het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Potchefstroom Noordwes
Vanaf R2 400
per nag (vir 10 persone)
Vanaf R2 400
per nag (vir 10 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deel 4, Kromdraaiplaas, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYyYWQyMzNhLTlkOTAtNDIyMi04MTFmLTViNThiYTVjMzZmMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 400  per nag (vir 10 persone) 26 5 1 5 Part 4 Farm Kromdraai 2531 Noordwes 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.949722061041 27.184952795506
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!