Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fish Eagle Manor

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R3000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Geen geraas word ná 22:00 toegelaat nie. Gaste mag ook nie gedurende die dag onnodig geraas maak nie. Geldige geraasklagtes sal daartoe lei dat gaste hul breekskadedeposito verbeur. Hierdie reël is nie onderhandelbaar nie en geen waarskuwings sal gegee word nie.
Geen partytjies word toegelaat nie.
Rook, vape en hookah-pype is binnenshuis verbode. Gaste mag net in aangewese areas buite of op die balkon rook. Raak asb. op 'n verantwoordelike manier van sigaretstompies ontslae. Indien die personeel dit moet skoonmaak sal die koste van die deposito afgetrek word.
Alle deure en vensters moet toegemaak en gesluit word wanneer gaste die perseel verlaat.
'n Geldige skipperslisensie word vereis om 'n motorboot of 'n jetski te bestuur. 'n Fooi moet aan die bootklub betaal word indien gaste 'n privaat boot, kajak ens. wil gebruik.
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word. Gaste moet verantwoordelikheid vir hul troeteldiere neem en enige skade wat deur troeteldiere veroorsaak word, is vir die gas se rekening. Wees asb. bedagsaam en maak jou troeteldier se gemors koon.
Gaste mag nie op die landgoed jaag nie. Hou by die spoedbeperking. Die breekskadedeposito sal gehou word om enige boetes te betaal indien gaste nie by die landgoed se reëls hou nie.
Sou die breekskadedeposito nie genoeg wees om vir skade of potensiële boetes te betaal nie, sal gaste op die daad die fooi moet betaal. Indien gaste nie gehoor gee nie, sal hulle gevra word om die perseel onmiddellik te ontruim en die landgoed sonder enige terugbetalings te verlaat. Gaste sal dan nie op enige terugbetalings aanspraak kan maak nie, want hulle aanvaar hierdie voorwaardes wanneer hulle die bespreking bevestig.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R4 250
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R4 250
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R4 250
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Almaweg D180, Fish Eagle Bay Estate, Bela-Bela (Warmbad), 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2fd133637690de8e1d218b78c8719d53386f75af7551288f634f4fa3217bd8e5982c7acd719eb48e822688732c9669bc9f80?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 250 per nag (plek vir 10) 5 5 1 5 D180 Alma Road Fish Eagle Bay Estate 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.84642005298 28.241927125586
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem