Fish Eagle View @ Warmbaths
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 20% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Troeteldiere word nie toegelaat nie. Klein goed opgeleide honde slegs op versoek.
Partytjies word nie toegelaat nie.
Geraas word nie na 22:00 toegelaat nie.
Harde musiek word nie toegelaat nie.
Breekskadedeposito's sal 5-7 dae na uitklok terugbetaal word. Dit is die gas se verantwoordelikheid om ons van bankbesonderhede te voorsien vir die terugbetaling.
Indien gaste van plan is om 'n gemotoriseerde boot te bring, laat weet asseblief jou gasvrou sodat sy jou in kontak kan bring met die bootklub. Die bootklub het sy eie reëls en regulasies wat deur alle eiendomme in die landgoed nagekom moet word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Robertson Road, Fish Eagle Bay, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang