Fish Eagle's Call

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Fish Eagle's Call is op die oewer van die Vaalrivier in Warrenton, sowat 70 km noord van Kimberley, geleë. Die dorpie is op die N12-hoofweg tussen Johannesburg en Kaapstad geleë en is dus die ideale oornagplek vir vakansiegangers wat van die noorde na die suide reis.

Die gastehuis bied 3 houthutte, elkeen met 'n privaat balkon en bied gerieflike verblyf. Hier kan jy die beeldskone uitsig oor die Vaalrivier en die asemrowende sonsondergange geniet. Die eenhede is in 'n stil en rustige landelike omgewing geleë.

Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, lugversorging, DStv, 'n yskas, mikrogolfoond, en koffie- en teemaakgeriewe.

Die verblyf sluit koffie of tee en tuisgemaakte beskuit in. 'n Volledige warm ontbyt is beskikbaar op versoek. Braaigeriewe kan gereël word.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Fish Eagle's Call gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false