LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Fish Eagles Cry | LekkeSlaap
+27

Fish Eagles Cry

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3258 Naboom Straat, Marlothpark, 1340, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Fish Eagles Cry is 'n selfsorghuis wat goed ingerig is en in die bekende Marloth Park geleë is. Dit bied gehalte-bosveldverblyf vir jou en jou gesin op julle volgende reis in die wilde geweste van Suid-Afrika. Die huis is 30 minute se ry van die Krokodilbrughek van die Krugerwildtuin af en 35 minute se ry van die Malelane-hek af.

Die huis het 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n buitestort. Die siersteen-en-rietdakhuis bied slaapplek vir tot 10 gaste en het 'n wonderlike boma vir 'n braai en swembadjie om in te in ontspan.

Wild soos koedoes, rooibokke, kameelperde, vlakvarke, wildebeeste en 'n verskeidenheid voëls is te siene rondom die huis. Daar is restaurante, winkels, drankwinkels en 'n groot, munisipale swembad in die omtrek.

Daar is 'n netjiese 18-putjie-gholfbaan in Malelane en 'n 9-putjie-gholfbaan in Komatiepoort wat 20 minute se ry van die huis af is. Die ingang na Swaziland deur die Jeppes Reef-grenspos is 'n uur se ry van die huis af en Piggs Peak-kasino is nog 30 minute se ry van die grens af. Die grenspos na Mosambiek is 20 minute se ry en Maputo is ongeveer 90 km van die grenspos af. 'n Rustige bosveld-ervaring wag op jou.

Slaapplek

’n Bespreking by Fish Eagles Cry sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Stapelbed
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 21 resensies vir Fish Eagles Cry
Netheid
4.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.9/5

Ligging

  • 3258 Naboom Straat, Marlothpark, 1340, Mpumalanga
  • Gaste dink Fish Eagles Cry het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3258 Naboom Straat, Marlothpark, 1340, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFiOGE0NTRlLWZhZGQtNGQxZC1iODE3LTUyNmQxZDBjYTUwNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 10) 21 5 1 5 3258 Naboom Street Marloth Park 1340 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.334621212082 31.806334110451
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!