Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fish Eagle's Nest

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 4 resensies vir Fish Eagle's Nest
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5
Jc V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jc V
Besigheidsreis

Uitstekend.

Baie lekker gebly en geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erich L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erich L

Baie aangename verblyf. Beslis een van die beter opsies.

Ons het items agtergelaat en Nicolene het dadelik gesorg dat dit per pos/koerier by ons uitkom. Sal beslis weer van die akkommodasie gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietta P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marietta P
Gesin met tieners

Gerieflike waarde vir geld.

Baie nice verras gewees. Lekker familie-woning met alle geriewe nodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fish Eagle's Nest se terugvoer

Baie dankie Marietta.
Ons het julle as gaste net so geniet, en sal jul enige tyd weer wil akkommodeer.
Julle het 'n foon herlaaier hier vergeet, ek hou dit tot jul weer kom.
Vriendelike groete

Fish Eagle's Nest
Heinrich C - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heinrich C

Gemaklik, gerieflik, genotvol.

Die kamers is baie netjies en loop uit op 'n groot, rustige kuierstoep. Alhoewel ons net een nag daar spandeer het, sal mens beslis nie 'n fout maak om langer te bly nie. Ons is ook voor ons vertrek met 'n heerlike ontbyt bederf wat in kwaliteit en prys goed vergelyk met van die beste. Wat verder uitstaan is die vriendelikheid van die eienaars en die gemak waarmee ons met hulle verkeer het. Wanneer ons weer in Upington oornag, sal hulle ons beslis weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tiptolstraat 17, Keidebees, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE0MzQ5MzYxLWQ1ODEtNGFjOS1iMTJmLTU3Yzg2YzZkOTk2NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 17 Tiptol Street Keidebees 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.437133568496 21.304155886173