Fish Hoek Heights Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Fish Hoek Heights Guest House bied lieflike oornag-vakansieverblyf. Die dorpie Vishoek is in Valsbaai langs die Kaapse Skiereiland en spog met 'n pragtige strand, verskeie winkels, restaurante en wegneem-eetplekke.

Verblyf is beskikbaar in 'n tweeslaapkamer-woonstelletjie met slaapplek vir tot 4 gaste. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n platskerm-TV. Die groter hoofslaapkamer het koffie- en teemaakgeriewe, 'n ketel, yskassie en 'n toonbank. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer wat gedeel word met die ander slaapkamer. Die badkamer beskik oor 'n stort, 'n toilet, en 'n wasbak.

Veilige parkeerplek is agter 'n sekuriteitshek beskikbaar en die woonstelletjie het WiFi. Ekstra beddegoed kan op versoek vir babas voorsien word. Skoonmaakdienste is ook op versoek beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by Fish Hoek Heights Guest House sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Stort
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas

Geriewe

  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Grieks

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Fish Hoek Heights Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false