Fish River Lodge
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 20 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Canyon Natuurpark, Ariamab, 0000, Karas
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R5 522 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Fish River Lodge bied verblyf waar alle maaltye of slegs ontbyt en aandete ingesluit is. Die lodge is in Namibië se Visriviercanyon geleë en spog met 'n uitmuntende uitsig oor die canyon. Dit is ook naby verskeie gewilde voetslaanroetes geleë.
Verblyf word in chalets met slaapplek vir 2 gaste gebied, maar 'n enkelbed kan vir 'n derde gas gereël word. Elke chalet het 'n en suite-badkamer met 'n aparte stort, dubbelwasbak en 'n privaat buitestort. Ander geriewe sluit 'n waaier, spieëltafel en 'n buitebed in.
Ontbyt en ander heerlike disse word in die restaurant bedien. Die lodge het ook 'n gastesitkamer met 'n kaggel, 'n swembad, 'n buitekroegarea en 'n kunsvlytwinkeltjie wat plaaslike, handgemaakte geskenkies verkoop.
Toere na die canyon en voetslaan- en skemerkelkie-uitstappies kan op die perseel gereël word. Verder het die lodge sy eie vliegveld vir klein vliegtuie en pendeldienste kan ook gereël word.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Fietsry
- Wildritte
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Begeleide Wandelpaaie
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Anica Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 8
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Canyon Natuurpark, Ariamab, 0000, Karas
- Gaste dink Fish River Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 20 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Canyon Natuurpark, Ariamab, 0000, Karas
- Alle ouderdomme is welkom