Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fisherhaven Traveller's Lodge

Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Derek and Vanessa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 67

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 67 resensies vir Fisherhaven Traveller's Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Gavin C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin C
Enkelreisiger

Homely stay.

Vanessa and Derek make you feel very welcome and give you lots of very interesting local information, i.e. whale watching, restaurants, pubs etc. Also lovely location and loved hearing the frogs at night! Would definitely recommend it. Great value!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adneshel V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adneshel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike mense wat daar is om jou rus so gerieflik as moontlik te maak.

Dis 'n pragtige plek wat mooi na gekyk word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dave A - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dave A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Convenient, no fuss, value for money.

The hosts are super friendly and helpful. Everything worked in the room. No complaints.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lia C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lia C
Saam met vriende

Geen probleme nie.

Als reg vir wat ek betaal het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fisherhaven Traveller's Lodge se terugvoer

Dear Lia,
Thank you for the review.
Regarding your low ratings on certain specific evaluation points we would like to elaborate what we do offer at our establishment.
• Value for money:
In comparison to other accomodations in Hermanus you will not find better. Beautiful clean en-suite rooms with full DStv including access to facilities ie. fully equipped kitchen and pool room with indoor braai area and swimming pool.
•Security:
The crime statistics for Hermanus have shown that Fisherhaven is the safest suburb.
Fisherhaven Traveller's lodge has secure enclosed parking with CCTV cameras. There are also beams which will sound the alarm if there is movement in certain areas.
In addition to this we have emergency lighting in the pool room, kitchen, upstairs lobby, ground floor and top floor entry to the building.
We, the owners you met on arrival, reside on the premises; we are available 24/7 for any guest's requirements.
•Location:
The accommodation is situated in a quiet peaceful suburb.
On checking in we share all the possible places of interest with our guests.
Unfortunately we were not afforded this opportunity as the check in was rushed due to your planned visit to a friend’s birthday party located here in Fisherhaven.
You are more than welcome to visit again and enjoy what the area and surrounds have to offer.
Best regards

Fisherhaven Traveller's Lodge
Maralize K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maralize K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

As jy rustigheid soek is dit jul bestemming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reenen L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reenen L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis waarde vir wat ons betaal het. Het lekker gebly.

Daar moet klem gelê word dat Fisherhaven 13 km buite Hermanus is. Ons was onder die indruk dat dit in Hermanus self is. Ons was beslis verras toe ons 13 km nog buite Hermanus moes ry. Die plek is baie mooi. Netjies en vriendelike verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus vir my siel.

'n Pragtige selfsorgopsie. Vir seker waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda V
Saam met vriende

Baie vriendelike ontvangs, skoon en netjies met veilige parkering.

Ek en my dogter het vir familie gaan kuier. Die blyplek is naby die ingang van Fisherhaven en toeganklik via 'n teerpad met veilige parkering. Vriendelike ontvangs. Kamer was skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinus G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinus G
Enkelreisiger

Goed.

Sal weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie meer gekry as wat ons verwag het.

Jy kan lekker ontspan en hiervandaan die area verken. Dit is naby Hermanus met baie restaurante en besienswaardighede. Op 'n wynroete en die wilde perde was 'n aangename verrassing. Die eienaars is baie vriendelik en hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike en behulpsame gasheer en vrou. Kan Fisherhaven Traveller's Lodge met geruste hart aanbeveel.

Baie vriendelik ontvang deur Vanessa en Derek. Hulle het ons selfs vyfuur met ons vertrek afgesien. Ons het ook vooraf inligting/link ontvang oor gebeure in Hermanus. Vanessa het ook gereeld inligting verskaf soos byvoorbeeld waar om ontbyt te nuttig, plekke om te besoek en ook aangemoedig om gebruik te maak van die toegang tot die strand om te sonsondergang te besigtig en selfs ekstra komberse neergesit vir die koue. Ongelukkig het die doel van ons besoek, naamlik om vriende te kom groet en soveel as moontlik saam met hulle te spandeer ons tyd vir rondry en Hermanus besigtig en te verken nie toegelaat. Ons het gevolglik ook nie fasiliteite soos die pool room, kombuis en braai-area enigsins benut nie. My enigste punt van kritiek, alhoewel ons deeglik daarvan bewus was, is miskien net die trappe wat na die slaapvertrek lei. Mens moet nogal baie versigtig loop en veral met handevol bagasie, veral met die afkomslag kan mens onverwags 'n stukkie van Fisherhaven Traveller's Lodge koop. Het ook gereëlde en spoedige terugvoer op al my navrae ontvang. Baie dankie Vanessa. Enkele muskiete het ook hul opwagting gemaak. Dankie tog vir die muskietnet. DStv is ook 'n groot plus. Sal weer by volgende geleentheid gebruik maak van Fisherhaven Traveller's Lodge indien ons Hermanus besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie stil area.

Min om te doen of sien, maar binne seisoen sal dit seker baie lekker wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fisherhaven Traveller's Lodge se terugvoer

Dear Johan,
Thank you for taking the time to write a review.
Our description gives the guests a brief summary of all the things to do in and around our area. Additional information is given to guests on check in regarding places to eat, nearby viewing sites and events taking place during their time of stay. If a guest makes a special enquiry about a particular interest we supply the additional information.
Fisherhaven is a quiet, peaceful suburb of Hermanus which is still in its growing stage of development. Whether in season or out of season it remains the same tranquil village and a great central base to go explore the Overberg and further afield. Our prices are extremely competitive in the current accommodation market especially with the facilities we have available to guests. Looking forward to your next visit.
Kind regards, Vanessa and Derek.

Fisherhaven Traveller's Lodge
Annelize D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat ons kon voor vra.

Pragtig en skoon en ons gasvrou was so behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carene M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carene M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pre-Valentines getaway weekend.

Friendly, warm hosts. Very calm and relaxing weekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ismail K - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ismail K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very friendly service.

Vanessa and Derek went out of their way to make us feel welcomed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen F - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen F
Saam met vriende

Baie gerieflike, silwerskoon akkommodasie.

Vanessa en Derek is uitstekende gasvrou en -heer. Volledig toegeruste kombuis vir selfsorggaste, en binnehuise swembad (waarvoor ons ongelukkig nie tyd gehad het nie). Ruim kamers met heerlike balkon vir vroegoggend koffie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieta V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieta V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig en gelukkig.

Vanessa was 'n fantastiese gasvrou. Dankbaar vir die moeite wat hulle aangegaan het. Van restaurante aanbeveel tot events-tye ens. vir ons aanstuur. Hulle het toegang tot die lagoon-area as jy daar bespreek. Basically a private beach. WiFi, swembad en veilige parkering. Baie tevrede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariska D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariska D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Slegs as slaapplek gebruik.

Geen probleme gehad nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
William S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
William S
Besigheidsreis

Oulik en netjies.

Goed geleë, bekostigbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Llewellyn Dylan M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Llewellyn Dylan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was baie vriendelik en opreg ontvang.

Goed om te gaan rus en aanbeveel. Maak gebruik van wat daar is. Alles was aan ons verduidelik, insluitend plekke waarna ons kon gaan en wat te sien is. Ons het terdeë gerus en dit is wat ons regtig nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dean T - Jul 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dean T
Besigheidsreis

Comfortable stay in great location.

Perfect for our business trip to Overberg region. Had everything we needed, and our hosts were very accommodating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Naomie P - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Naomie P
Enkelreisiger

Die verblyf is skoon en netjies. Die mense is wat regtig die plek amazing maak.

Vanessa het 'n hart vir mense en Derek is die stille waters.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adam W - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adam W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kalm, rustige atmosfeer.

Weens werksverpligtinge kon ek nie oorslaap nie. Die dame was baie vriendelik en tegemoetkomend. Die plek was skoon, die ontvangsdame was vriendelik en baie hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maryna F - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maryna F
Saam met vriende

Dit was 'n heerlike oorslaap.

Ons het heerlik gekuier. Vanessa en Derek was baie vriendelik en het besonder baie moeite vir ons gedoen. Alles was netjies en gerieflik. Die uitsigte is besonder mooi van bo en die braaigeriewe het ons verras. Dankie vir 'n lekker aand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Desiree P - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiree P
Saam met vriende

Fantasties.

Ons verblyf was van die beste gehalte. Die gasvrou was uitstekend, vriendelik en behulpsaam. Die area was rustig en uitsig baie mooi. Ons het die dorp Hermanus ook geniet. Fisherhaven se mense was baie vriendelik en het ons welkom laat voel. Ons beplan om weer in die somer vir Fisherhaven Lodge te besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marina V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer.

Die kamer was klein, maar voldoende vir ons, maar baie netjies. Ons het ook die eienaar baie geniet - sy was werklik 'n wonderlike en vriendelike persoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fisherhaven Traveller's Lodge se terugvoer

Ons is bly u het n rustige aand by ons geniet.
Alles van die beste.

Fisherhaven Traveller's Lodge
Elize M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elize M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Die trappe was 'n probleem en ons is nie ingelig daaromtrent. Die verblyf het ook trappe na die kamer en toilet gehad. Was op verskeie vlakke gebou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fisherhaven Traveller's Lodge se terugvoer

Ons is baie jammer om te hoor van u ongerief. Ons was nie bewus dat u n operasie gehad het nie.
Ek en my man wens u alles van die beste vorentoe.

Fisherhaven Traveller's Lodge
Faheema H - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faheema H
Saam met vriende

Awesome accommodation again.

I loved the immaculate condition of the lodge. It gave me the serenity that I wanted for that weekend. I also appreciated the friendly and informative owners.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fisherhaven Traveller's Lodge se terugvoer

Dear Faheema
Your review is like a breath of fresh air. Thank you for your kind words. Derek and I value and appreciate people like you who are open and sensitive to the invitation offered to relax and enjoy the beauty and serenity of the surrounds. Best regards

Fisherhaven Traveller's Lodge
Andre K - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre K
Besigheidsreis

Great place!

My short stay with Fisherhaven was great and well worth the money. Owners are extremely friendly and easy to chat with. Room was clean and neat. Definitely going to return for a breakaway week(end) some time soon. Thanks for everything guys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fisherhaven Traveller's Lodge se terugvoer

Dear Andre,

Derek and I appreciate your kind feedback and you will most certainly be more than welcome.

Best wishes,
Vanessa

Fisherhaven Traveller's Lodge
Chadley M - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chadley M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Breathtaking.

On arrival we felt welcomed as the owner is a lady with a warm heart. Really friendly, accommodating and caring all elements that contributes towards service excellence and makes a person feel at home. As a customer I'm satisfy and would recommend the lovely lodge to all who wants worth for their money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fisherhaven Traveller's Lodge se terugvoer

Dear Chadley,

We are so happy to have been able to accommodate you and glad to hear your stay was a good one. Looking forward to seeing you return to enjoy the beautiful surrounds.

Best regards,
Vanessa

Fisherhaven Traveller's Lodge
Wayne D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wayne D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie spesiaal en uniek.

Baie baie vriendelike diens ligging perfek baie veilig sal weer en weer terugkeer na Fisherhaven travellers lodge asook aanbeveel vir vriende en kennisse.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fisherhaven Traveller's Lodge se terugvoer

Dear Wayne,

Thank you for your kind words. Derek and I appreciate your honest response to your stay.

Best regards,
Vanessa

Fisherhaven Traveller's Lodge
Kaylon A - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kaylon A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely amazing place.

The lodge is the perfect place to get away from the city and all its noise. Customer service is exceptional. Derek even helped my partner fix his flat tyre.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Absoluut 'n fantastiese plek!

Die lodge is die perfekte as jy wil wegbreek van die stad en al dié se geraas. Die diens is uitstaande. Derek het selfs gehelp om ons pap wiel om te ruil.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fisherhaven Traveller's Lodge se terugvoer

Dear Kaylon
We are so happy that you had a good stay and it was absolutely no trouble assisting.
Best wishes

Fisherhaven Traveller's Lodge
Marinda B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda B
Enkelreisiger

Very friendly hosts.

Clean and neat. Friendly hosts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fisherhaven Traveller's Lodge se terugvoer

Thank you, Marinda. All the best.

Fisherhaven Traveller's Lodge
Altus V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Altus V
Saam met vriende

Was baie lekker.

Aircon in kamers sal nice wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fisherhaven Traveller's Lodge se terugvoer

Dear Altus,

Thank you for the feedback.

Regards,
Vanessa

Fisherhaven Traveller's Lodge
Anonieme gas - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dave W - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dave W
Gesin met tieners

Rudeness will kill your business.

The place was just fine, offering reasonable value. The facilities are neat but unfortunately outdated, so don’t expect to relax or sleep well with the building’s noises in the wind. The one host is extremely rude and made us feel totally unwelcome, and the unfriendly manner really ruined what should have been a relaxing stay. I most certainly do not recommend this establishment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fisherhaven Traveller's Lodge se terugvoer

Dear Dave,
We are sad you feel this way about your stay as all our guests receive the same friendly service.
Wishing you and your girls all the best and much happiness in the new year.

Fisherhaven Traveller's Lodge
Daan O - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daan O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf en 'n aangename ervaring.

Dankie aan Vanessa en Derek vir al julle inligting en mededeelsaamheid. Julle het dit die moeite werd gemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fisherhaven Traveller's Lodge se terugvoer

Baie dankie Daan.
Ons sien uit om u weer te verwelkom.

Fisherhaven Traveller's Lodge
Prudence F - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Prudence F

Rustigheid homself.

Die gasvrou en familie was baie vriendelik en ons deel van famile gemaak. Verblyf beskikbaar was baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fisherhaven Traveller's Lodge se terugvoer

Dankie Prudence
U sal altyd welkom wees.
Beste wense

Fisherhaven Traveller's Lodge
Deveron J - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deveron J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verblyf was rustig.

Dit was baie lekker, rustig, weg van als en almal af. Die plek is baie netjies, als wat jy benodig is daar. Ons het net ons klere saam geneem, al die res was beskikbaar, beddegoed, handdoeke, yskas, potte, panne, self 'n haardroër, ens. Daar was ander gaste ook, maar die plek is so lekker ingerig, ons het hulle glad nie eens gesien of gehoor nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fisherhaven Traveller's Lodge se terugvoer

Baie dankie Deveron
Ons wag om julle weer te verwelkom. Ons wens u alles van die beste.

Fisherhaven Traveller's Lodge
Johnny R - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johnny R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Absoluut gasvrye mensies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fisherhaven Traveller's Lodge se terugvoer

Baie dankie Johnny
Goed gaan tot weersiens.

Fisherhaven Traveller's Lodge
Anton Angela K - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton Angela K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was 'n ongelooflike lekker ervaring.

Ons bly baie in gastehuise, maar nog nooit het mense so uit hul pad gegaan om behulpsaam te wees nie. Dit was 'n ongelooflike positiewe ervaring. Ons is vriendelik ontvang, alternatiewe opsies aangebied, lekker gesels en lekker gebly. Die prys was baie billik vir die gerief, diens en stilte wat ons ervaar het. Ek beveel Fisher Haven met graagte aan vir enige besoekers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fisherhaven Traveller's Lodge se terugvoer

Liewe Anton
Ons is so bly u het die tyjie by ons geniet. Ons wens u alles van die beste toe.

Fisherhaven Traveller's Lodge
Karen G - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heaven on earth!

Vanessa is absolutely a perfectionist (like me, I see her in me). She and her husband gave us the warmest welcome. Her place is well cared for and very neat. She takes pride in her work and in her home/ accommodation. She works very hard! She loves her work, she does it with so much passion. Our stay was absolutely wonderful. Vanessa is very well informed to guide and advise about travelling, she gives good directions and is familiar with most holiday accommodation. We will definitely visit again and will refer. The following is not meant as negative criticism! Negative criticism can build and can help to improve etc. etc.! Not that Vanessa and her husband have to improve, they are doing perfect. Maybe they can try to accommodate clients who prefer a shower over a bath to maybe make one shower available to those who prefer showering. Maybe they can accommodate for soft music at the pool area when one wants to chill with a drink and very soft music in the background while relaxing at the swimming pool. This music doesn't have to be loud and noisy and it doesn't have to be on all the time. TV, programming and channels: different people have different tastes in different programs/movies etc. like one watches an interesting movie/ program then the TV channel changes whilst one is in the midst of a interesting subject. This actually annoys or frustrates one. Time factor: We felt a bit restricted as everything has to come to a standstill at 10 pm. We are middle aged, we are not rowdy/loud and we know how to act, as we have homes too and we will not be out of line in someone else's property. These comments are NOT to discredit or to be critical or to pass judgement - on the contrary! It's merely suggestions we are asking to be considered. It also appears if the place is more tourist and regular clients friendly. We reiterate that the above comments are not intended to break down or to complain, it's suggestions intended to build or change or improve. There is absolutely nothing wrong with the place or how the owners run their place, they reserve the right! So please accept our sincere thanks for your hospitality and your genuinely kind nature. You are the best. Keep on keeping on. May you grow from strength to strength. All the very best with your future holiday endeavours. Thanking you from the bottom of our hearts. Warmest regards.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Hemel op aarde!

Vanessa is 'n absolute perfeksionis, soos ek. Ek sien haar in myself. Sy en haar man het ons so hartlik verwelkom. Haar plek is so mooi versorg en netjies. Haar verblyf en werk is haar trots. Sy werk baie hard! Sy is mal oor haar werk en pak dit met soveel passie aan. Ons verblyf was uit die boeke. Vanessa is goed ingelig om mens na plekke toe te wys, gee goeie aanwysings en is vertroud met meeste verblyfplekke. Ons sal beslis weer besoek en aanbeveel. Die volgende word nie as negatiewe kritiek bedoel nie, maar kan help bou en verbeter. Nie dat Vanessa en haar man hoef te verbeter nie, hulle is perfek. Hulle sou dalk een stort beskikbaar kon stel aan gaste wat stort bo bad verkies. Hul kan ook dink aan sagte musiek by die swembad-area waar mens wil ontspan met 'n drankie. Dit hoef nie hard en raserig te wees nie, en hoef nie heeltyd aan te wees nie. Verskillende gaste het verskillende smake in verskillende TV-programme. 'n Mens kyk dalk 'n interessante program of fliek en dan verander die kanaal in die middel van 'n interessante program, wat nogal irriterend of frustrerend kan wees. Dit was ook effens beperkend dat almal stil moet wees teen 22:00. Ons is middeljarig, nie lawaaierig nie en weet hoe om ons te gedra aangesien ons ook huise het en ons nie te buite sal gaan by iemand anders se huis nie. Hierdie kommentaar is nie om te diskrediteer of krities te wees of oordeel te fel nie, inteendeel! Ons vra maar net dat dit oorweeg word. Dit blyk ook of die verblyf meer geskik it vir toeriste en gereelde besoekers. Natuurlik het die eienaars die reg om die plek te bestuur soos hul goeddink! So aanvaar asb. ons opregte dankbaarheid vir hul gasvryheid en opregte hartlikheid. Julle is tops! Hou so voort. Mag jul van krag tot krag gaan. Al die beste vir jul toekomstige vakansie-ondernemings. Duisend dankies en vriendelike groete.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fisherhaven Traveller's Lodge se terugvoer

Thank you for the feedback.We truly value what our guests have to say. With regards to the availability of a shower. The original room you booked online had an en suite shower but you chose our family suite with a bath over this en-suite room with the shower because of the extra space. All the rooms have their own private bathrooms. So the option is available to guests when booking if they prefer a bath or a shower.
Concerning the suggestion for soft music in the poolroom; there is a CD/DVD player to use and a TV with a remote which guests are free to tune to a music station. The rooms with TVs have terrestrial, selected DStv channels and USB ports which enables the guest to watch movies of their own choice. We apologise for your programme viewing being changed but it seems the channel you were tuned into was our private home channel.
Our accommodation is naturally focused on local and international tourists, being part of the hospitality and tourism industry.This accommodation is ideal and centrally situated for people wanting to come and explore the attractions of the whale coast route and greater Overberg. We are not a resort as such where people would spend their whole stay there only using the facilities. We are always happy to welcome and accommodate regulars and are willing to go the extra mile for all guests who want to escape the rat race and relax for a day or two or three like yourselves. We inform all our guests on arrival that we are available 24/7 if they should require anything and ensure we are available to assist.
Having a variety of 'different kinds' of guests we need to have policies in place that consider everyone's needs. We look forward to seeing you again and again......
Best regards.

Fisherhaven Traveller's Lodge
Susan S - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die lodge is skoon en netjies en veilige parkering en die mense is vriendelik en behulpsaam.

Fisherhaven's Lodge is nie ver van Hermanus af nie. Baie skoon en netjies met veilige parkering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fisherhaven Traveller's Lodge se terugvoer

Thank you very much for the excellent feedback. It was a real pleasure accommodating such a friendly couple. We trust from your experience that we will one day have the pleasure of meeting again.
Warm regards.

Fisherhaven Traveller's Lodge
Graham C - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Graham C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hospitality soos die ontvangs en inligting wat ons gekry het was puik, en die kamer waarin ons was, was redelik skoon.

Ons verblyf by Fisherhaven Traveller's Lodge was lekker en rustig. Ons het net een versoek en dit is dat hulle daaraan moet dink om 'n kombuisarea in die kamer in te pas. Dis nie almal wat graag 'n kombuis wil deel met ander nie. En ons slaapplek was bo. So om op en af te loop na die kombuis kan nogal uitputtend wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fisherhaven Traveller's Lodge se terugvoer

Dear Graham,
It is our mission to move mountains where humanly possible to make our guests feel welcome and their stay a memorable one. Thank you for your recommendation but this will unfortunately not be feasible.
Best regards

Fisherhaven Traveller's Lodge
Sanette B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut asemrowend lekker!

Ek sal dit enige tyd aanbeveel. Netjies, skoon, vriendelike mense, rus vir jou siel! Lekkeslaap definitief die plek om jou vakansie te rëel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fisherhaven Traveller's Lodge se terugvoer

Baie dankie Sanette
Ons waardeur jou vriendelike woorde.
Alles van die beste voorentoe.

Fisherhaven Traveller's Lodge
Belinda D - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda D
Gesin met tieners

Net wat ons nodig gehad het om in ons behoeftes te voorsien. Baie akkomoderende eienaars.

Heerlik gebly. Gawe mense en als beskikbaar. Ek beveel dit aan met gemak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clint B - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clint B
Gesin met klein kinders

Great.

Great place and people, will go back.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Great.

Great plek en mense, sal weer daar kuier.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Die gasheer en vrou was baie behulpsaam en vriendelik. Het uit hulle pad gegaan om ons na interessante plekke te verwys. Skoon en netjiese slaapkamers en badkamer. Sal sekerlik kan aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter S - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S

Gerieflike blyplekkie met 'n plattelandse gevoel.

Ons het die plek maklik gevind en het baie tuis gevoel met die gasvrou se hartlikheid. Die kamer was super-skoon en ek kon geen fout vind met enige aspek van die verblyf nie. Dit was ook sakpas, en daar is wynplase in die omtrek waarby ons nie uitgekom het nie, so ons sal definitief weer hier aanklop!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ankia B - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ankia B
Besigheidsreis

Baie gerieflik en netjies.

Ons sal definitief weer daar gaan oornag!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacobus C - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus C
Enkelreisiger

Vriendelik, waarde vir geld.

Baie vriendelike gasheer en het my werklik tuis laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobie N - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobie N
Enkelreisiger

Fantasties.

Die eienaars het werklik uit hulle pad gegaan om my te bederf en my verblyf baie aangenaam te maak. Wonderlike omgewing met wilde perde wat om die huise loop en so skaam-skaam tog lank genoeg stilstaan sodat mens wonderlike foto's kan neem. (Die Nortje's het my gehelp met baie van my wenslysie se afmerk.)

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda K - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Netjiese en veilige verblyf in 'n rustige kusdorpie met vriendelike ontvangs. Sal dit by vriende en familie aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cathrine L - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathrine L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, gesellige, pragtige, skoon, gerieflike plek. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Het ons baie tuis laat voel.

Die stilte is 'n pluspunt weg van die gewoel in die stad. Sal enige tyd die plek aanbeveel vir familie, vriende en kollegas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fisherhaven Traveller's Lodge se terugvoer

Baie bly om te hoor julle het tuis gevoel.
Altyd welkom

Fisherhaven Traveller's Lodge
Steven S - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was presies wat ons wou hê. Alles was reg. Dankie Derek & Vanessa.

Dankie julle. Ons het die Fisherhaven ervaring geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Steven S - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was presies wat ons wou hê. Alles was reg. Dankie Derek & Vanessa.

Dankie julle. Ons het die Fisherhaven ervaring geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fisherhaven Traveller's Lodge se terugvoer

Thank you for taking the time to send a review. It is always good to have feedback on your experience. The Lodge is situated in a peaceful little village, just off the R43, a mere 15 minute drive to Hermanus and 10 minutes from the nearest market and swimming beach in Onrus.

Fisherhaven Traveller's Lodge
Arif F - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arif F
Gesin met klein kinders

Excellent.

We really enjoyed our stay at the Lodge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fisherhaven Traveller's Lodge se terugvoer

It is always a pleasure to accommodate guests who enjoy the experience of being on holiday.
We look forward to seeing you and your wonderful family again some time soon. We would like to compliment you and your wife on having children with the most impeccable manners.

Fisherhaven Traveller's Lodge
Annatjie M - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Annatjie M
Saam met vriende

Ek was bietjie teleurgesteld, die gasvrou doen nie veel moeite nie.

Die kamers was bo en geen glase of vars water is aangebied nie. Daar is nie storte nie, net 'n bad wat ongemaklik was. Ek sou hulle 'n 5 uit 10 gee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fisherhaven Traveller's Lodge se terugvoer

Dear Annatjie,

On arrival you and your family were heartily greeted and welcomed to Fisherhaven Travellers Lodge as is the norm with all guests visiting our lodge. You were taken on a guided tour around the lodge and invited to make use of the facilities; indoor- and outdoor barbeque facilities, pool room with pool table and indoor swimming pool (swimming towels were provided for your two girls who enjoyed a dip and a game of pool during your stay), a fully equipped guest kitchen including an automatic washing machine, toaster, kettle, microwave, stove with oven, dining room table and chairs, crockery, cutlery, pots, pans, a large fridge with freezer specially packed with ready-made ice cubes and a lounge with a comfortable lounge suite and DStv. You were given the free Wi-Fi access code. The emergency contact numbers were pointed out to you on the notice board in the lounge including upcoming events and exciting offers happening in and around Hermanus, all posted for you the guest's convenience. You were given an extra parking space for your trailer and a gate remote to come and go as you pleased and informed that our parking was not only free, but secure with on-site CCTV security cameras. Advice was given on the best places to shop for groceries, recommended eating spots and interesting places to visit. You were invited to browse through and take from our wide selection of pamphlets available. The room originally booked was downstairs and had two bunk beds (A message was relayed to you when you first enquired to please view the room to ensure that it suited your booking requirements.) When you arrived we noticed that there may be some discomfort in your occupying this room being an elderly couple and two singles so we decided to offer you a more private and comfortable upgrade at no additional cost to you in our Family Suite upstairs. We gave you the opportunity to view the Family Suite with all the extras consisting of a room with a double bed, fan, hairdryer, flat screen TV, mini fridge, tea- and coffee-making facility and a second room with two wooden bunk beds. A spacious bathroom consisting of a corner bath including seating and shower extension and basin. A separate room with a toilet and basin. After viewing both units, you, together with your company decided and gladly accepted the Family Suite upstairs.

Our rates are the best for the quality accommodation and facilities we offer. We also take pride in the cleanliness of the lodge.

Management would like to wish you all the best for the rest of the holiday season.

Kind regards,
Vanessa and Derek

Fisherhaven Traveller's Lodge
Johnny E - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johnny E
Saam met eggenoot / lewensmaat

A very neat and tidy place to relax and enjoy nature. I will most definetly recommend it to all my friends.

A very pleasant wellcome from the owners and made us feel at home immediately. It is very well situated between Hermanus and Betty's Bay. Really enjoyed the trip to the penquin breading site and the history of the the old whaling station. It really makes one wonder why we are slowly destroying our world.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fisherhaven Traveller's Lodge se terugvoer

Thank you very much for taking the time to write us a review. Glad to hear you had an opportunity to enjoy some of the attractions. We truly value and appreciate your feedback and would love to have the opportunity of welcoming you again.

Best regards.

Fisherhaven Traveller's Lodge
Maxie B - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maxie B
Saam met vriende

Skoon netjies en veilig.

Baie netjiese, skoon plekkie om te bly. Ek sal dit aanbeveel vir 1 of 2 aande om te oornag na 'n lang pad. Eienaars was ook baie vriendelike en ons tuis laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fisherhaven Traveller's Lodge se terugvoer

Baie dankie. We appreciate and value your feedback. Altyd welkom hier by ons.

Fisherhaven Traveller's Lodge
Ruan V - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan V
Saam met vriende

Baie goeie waarde vir geld!

Ons het ons kuier baie geniet. Die klientediens is uitstekend! Beslis waarde vir jou geld. Ons sal enige tyd weer hier gan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fisherhaven Traveller's Lodge se terugvoer

Ons is so bly om te hoor dat julle die tyd hier by ons geniet het.
Altyd welkom !

Fisherhaven Traveller's Lodge
Peter P - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter P
Enkelreisiger

Very central and comfortable.

Found a nice restaurant in Onrus for my evening meal. The accommodation was superb.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fisherhaven Traveller's Lodge se terugvoer

Thank you very much for the review. Feedback is always appreciated.
Best regards

Fisherhaven Traveller's Lodge
Anèl D - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anèl D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese blyplek

Ons was hartlik verwelkom en aangesien daar spasie beskikbaar was het hulle 'n opgradering aangebied. Die fasiliteite is baie gerieflik, mooi, netjies en skoon. Ons het baie veilig gevoel gedurende die tyd daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theresa O - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa O
Enkelreisiger

Fantastiese verblyf, by 'n fantastiese plek met fantastiese eienaars!

Ek sal Fisherhaven Traveller's Lodge enige tyd aanbeveel as plek van verblyf vir enige reisiger of toeris. Die plek is skoon en die eienaars vriendelik en die omgewing is veilig. Ek sal beslis weer daar slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fisherhaven Traveller's Lodge se terugvoer

Thank you for the positive and helpful review. It was our pleasure to accommodate you.
Ons waardeer jou terugvoering.

Fisherhaven Traveller's Lodge
Liesel P - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Liesel P
Gesin met klein kinders

Not child friendly.

I felt victimised because I had my kids there. As if a problem. We were told the TV is too loud, child laughing and having fun is too loud, talking was too loud. The family and kids were very excited to be at a holiday destination, but this was a let-down.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erika D - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erika D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net 2 nagte oorgebly en was tevrede met die verblyf.

Ons is baie vriendelik ontvang en die akkommodasie was netjies en gerieflik en ons kan dit aanbeveel aan persone wat dit oorweeg om daar te gaan bly. Sal beslis dit weer oorweeg om daar te gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ciska S - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ciska S
Gesin met tieners

Lekke!

Eenvoudige kamers maar ook voordelig, prima verblijf met mooie veranda.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R550
per nag, vir 1 mens
Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 1 mens
Vanaf
R550
per nag, vir 1 mens
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: China Marais-laan 20, Fisherhaven, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA979c85d917469c3653befa645884fe51243957748f76fb1c87371beae7559f8d40de0228f4cd06bbdc91c914afec520f5caa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 1 mens 67 5 1 5 20 China Marais Avenue Fisherhaven 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.364856715666 19.137705906746
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem