Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fisherman’s Cottage

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Joanita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 27 resensies vir Fisherman’s Cottage
Netheid
4.1/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Charles G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charles G

Enjoyed the stay and would love to return.

Had a wonderful time. I expected toilet paper and all internal lights to work, but there was no toilet paper and the lights in the passage and one of the downstairs bathrooms were not working. Also, please replace those pans with stainless steel ones. Those non-stick ones are particularly dangerous to everyone's health since they are in a terrible state. Perhaps a picture of the outside of the house should be on the site since Google maps points to another house and got us lost trying to find the place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adriaan G - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan G
Gesin met klein kinders

Peaceful, safe, very close to the beach.

Nice and quiet with very lovely views.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shaneil H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaneil H
Saam met vriende

Amazing.

Very nice. Perfect for a family break away.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Schonell* V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Schonell* V
Gesin met klein kinders

Lieflike ligging en ons het lekker gebly.

Pragtige uitsig en kan dit definitief aanbeveel as jy die naweek wil rus. Daar is geen TV of internet so vat 'n boek saam. Ons het 2 klein kindertjies en hulle was bietjie verveeld sonder enige TV of internet maar het dit oorleef vir 3 dae.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zanne S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zanne S

Stunning view, calming and chilled.

It was a little cold but that's to be expected in winter. There was a stunning view and a lovely accommodation with all the necessities. Indoor braai does smoke the place up a bit but you figure out how to get around it. Really lovely stay.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angeline G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angeline G

Great accomodation with lovely sea views.

Great stay in a beautiful coastal town. The indoor braai makes it ideal for a winter break as well.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wim V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wim V

Baie geniet, was heerlik stil en ons kon lekker uitrus.

Waarde vir geld. Voorstel vir stoele op balkon. Duvets se inners is verby hulle leeftyd. Anders baie lekker gebly en sal beslis weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wynne D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynne D
Saam met vriende

Perfect location with everything available that's needed.

Would definitely recommend to family and friends. Joanie is an absolute gem in responding to all my messages/request. Thank you all.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elbie B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elbie B
Gesin met tieners

Baie mooi uitsig op see en berge.

Baie rustige area en omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon G
Gesin met klein kinders

Peaceful, relaxing.

Enjoyed the layout of this house, the enclosed braai area was a dream. The balcony gave a great viewing point. Access to the beach was a short walk away.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cherise T - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherise T
Gesin met tieners

Great location, lovely place, awesome weeekend.

If I could recommend 2 things. Change the stove to a gas stove, especially for load shedding, and extractor fan or better ventilation for the indoor fireplace as it smokes up the top floor. Not a complaint at all, just my opinion.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
John M
Gesin met klein kinders

Luilekker, sorgvrye uitspanplek.

Netjiese woning, goeie, skoon perseel in 'n veilige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anica B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anica B
Gesin met klein kinders

Heerlik gekuier by die see!

Ons het heerlik gekuier en sal definitief weer terug wees. Die huis is stapafstand van die see af en kon heerlik binne braai met minder goeie weer. Daar is alles wat nodig is in die huis en kombuis. Daar was genoeg ekstra ligte en lampe vir loadshedding. 'n Paar bordspeletjies, kaarte en jenga was baie welkom! Ek wil net 'n paar voorstelle gee: stoepmeubels sal lekker wees, selfs 'n stapel plastiekstoele wat 'n mens kan uitdra op die balkon. Noem dalk dat daar nie 'n TV is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tiaan V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tiaan V
Gesin met tieners

Lekker moeite werd Juanita is baie vriendelik.

Ons het regtig baie lekker gekuier, moes ongelukkig 'n aand vroeër ry as gevolg van mediese redes maar sal definitief weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bridget W - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bridget W
Saam met vriende

Awesome stay.

The cottage is perfect - clean and fully equipped for self-catering. The indoor braai was a bonus with the cold weather we had. Walking distance to a beautiful beach. Looking forward to returning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Olivia J - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olivia J
Gesin met klein kinders

Lovely Stay in Fishermans Cottage.

Perfect getaway house if you love fishing. The view is wonderful. The house could do with a better clean for new coming guests, but either way, we really enjoyed our stay here to unwind and enjoy nature.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lezel J - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Lezel J
Saam met vriende

Bit of a disappointment.

When my friends arrived before me they contacted the owner who was a bit abrupt according to them as I was informed where to find the key. According to the email it was to call Joanie but they couldn't get through therefore I gave her number, never the less they entered and when they got inside the place was reaking of fire (due to fireplace in the house). The kitchen area was dusty and the table was sticky. They cleaned up. However when I arrived I found that inside the cupboards was extremely dusty with little insects. The fireplace kept smoking up the entire house which was extremely unpleasant. We couldn't use the outside braai cause there isn't any chairs to use outside. The walk around in the area is very beautiful. They need to really keep their hand on the place in means of cleaning. The beds needs to be replaced really hard and not accommodating for a bigger and taller person. Pillows new but high and stiff. Please add extra duvets to all rooms as it is extremely cold.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fisherman’s Cottage se terugvoer

We are sorry to hear about you bad experience at the cottage. We will definitely like to improve in the areas necessary. We appreciate your feedback.

Yours sincerely, Joanita Snyders.

Fisherman’s Cottage
Desiree V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Desiree V
Saam met vriende

Absolutely enjoyed.

We enjoyed the stay. The views are amazing. The bedding (duvets and pillows) can be replaced. It is past their sell by date already. Otherwise, everything else is perfect.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roxanne C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roxanne C
Saam met vriende

Value for your money.

My stay was really amazing, stunning views of the beach from every window on the top floor, house was nice and clean and had everything you needed, felt like home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Derek D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Derek D
Gesin met tieners

Great spot.

Furniture in lounge needs upgrade. Smoking fireplace is unpleasant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danel G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danel G
Gesin met klein kinders

Het baie lekker gekuier, uitstekende ligging, binne stapafstand na strande, mooiste views.

Die yskas het op dag 1 gebreek en is binne paar ure (op 'n Sondag) met 'n splinternuwe yskas vervang! Dit is kliëntediens uit die boonste rakke!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsa B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa B
Saam met vriende

Baie rustig en vreedsaam met pragtige uitsig oor die see.

Ons het 'n heerlike naweek gehad by Fisherman’s Cottage. Die huis is baie gerieflik met pragtige uitsig oor die see. Alle geriewe was beskikbaar ons het net kos en beddegoed saam geneem. Die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam. Die huis was skoon en netjies. Ons was 3 paartjies so dit was 'n bonus dat elke kamer sy eie badkamer het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin L
Gesin met klein kinders

Dit was baie lekker, stil en rustig.

Ons het baie lekker gekuier en dit was 'n baie oulike plekkie. Juanita was baie aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mishkaah E - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mishkaah E
Saam met vriende

Stunning.

What a beautiful house, stunning views located close to gorgeous beaches. Great for fisherman and we loved catching and cooking our fish the same day. A well stocked convenience store and post office is located in the reserve. I didn’t expect a TV, but what a blessing it was time to reconnect with nature. Highly highly recommend this property.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard V
Saam met vriende

Amazing ligging en ongelooflike lekker gemaklike huis.

'n Naweekwegbreek het gevoel soos 'n mini-vakansie. Ons het heerlik gekuier om die vuur en om in die oggend jou koffie te geniet op die balkon met daardie amazing uitsig was hemels. Ons sal definitief weer daar kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tercia D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tercia D
Gesin met tieners

It is a 5 minute walk to the beach.

The views from the balcony is stunning. Do not forget to bring board games because there is no TV which was great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanessa O - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Vanessa O
Saam met vriende

Dit was 'n heerlike naweek.

Pragtige uitsig oor die see. Lekker geleë. Ek sou nie hierdie plek aanbeveel vir ouer mense of mense met klein kindertjies nie. Trappe. Die skottelgoedwasmasjien werk nie reg nie en die binnebraai rook erg. Ons het skuifdeure oopgemaak maar dit het nie gehelp nie. Vir die prys wat ek per nag betaal het, het ek meer verwag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 500
R1 500 R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 500
R1 500 R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 500
R1 500 R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arikreukelstraat 9, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e1a53625912bce8a95fed22491ab4184bd331c64aad0429d79d0f22f53b86a740025d37aee095849b15df76c234bbe47a55?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 27 5 1 5 9 Arikreukel Street Pearly Beach 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.669104694203 19.508995682868
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem