LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Fisherman's Cottage | LekkeSlaap
+15

Fisherman's Cottage

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 38, Hondeklipbaai, 8220, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Fisherman’s Cottage is net 450 m van die strand af in Hondeklipbaai en bied selfsorgverblyf aan 4 gaste.

Die kothuis is op 'n ommuurde landgoed geleë en het 2 slaapkamers met en suite-storte. Elke kamer het enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Linne, handdoeke, duvets en warm komberse word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n Snappy Chef, gasstoof, yskas-vrieskas, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die sitkamer het 'n TV met DStv en 'n kaggel is beskikbaar.

Die kothuis het 'n stoep met 'n see-uitsig. Verder is daar braaigeriewe buite en veilige parkeerplek op die perseel. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Fisherman's Cottage is stapafstand vanaf restaurante, winkels en 'n kroeg.

Slaapplek

’n Bespreking by Fisherman's Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 4 resensies vir Fisherman's Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Hoofstraat 38, Hondeklipbaai, 8220, Noord-Kaap
  • Gaste dink Fisherman's Cottage het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 38, Hondeklipbaai, 8220, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVvdxR8NL0O8k0xulWzjvmXkUUmxPSaWAp9BBXmNs7A3Zh0h99o?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 38 Main Road Hondeklip Bay 8220 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.317284862791 17.278725346475
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!