Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fisherman's Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 28, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 750 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Fisherman's Cottage is 1 van die eerste kliphuisies wat naby Gansbaai se hawe gebou is. Hierdie knus huisie is sentraal geleë en 'n kort entjie vanaf die middedorp en Gansbaai se hawe.

Die huisie is geskik vir 2 paartjies of 'n gesin van 5. Die eenheid het 3 slaapkamers, 'n badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die derde slaapkamer het 'n enkelbed vir 'n volwassene of 'n stapelbed vir 2 klein kinders. Die gastebadkamer het 'n bad, stort en 'n wasbak. Die toilet is apart.

Die kombuis is vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n tafel met 6 stoele. Die sitarea het gemaklike rusbanke.

Die eiendom het 'n groot, veilige buite-area met 'n buitebraai en 'n klimraam. Die perfekte wegbreek by die see.

Slaapplek

’n Bespreking by Fisherman's Cottage sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 1 resensie vir Fisherman's Cottage
Netheid
3.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Maryke Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 27

Jaar gelys 6

Ligging

  • Kerkstraat 28, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Fisherman's Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 28, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c6965f1581d1cbafcee7beec3345a0e87d8fbf873955af7fa93ce578732b2ef1746a653b3b70ca40fd481b118293dcbf81d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 5) 1 5 1 5 28 Church Street Gansbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.58196487473 19.349505746033
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem