Beskrywing
Die eenheid is selfsorg en semi-vas aan die hoofhuis. Die woonstelletjie het sy eie ingang en 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en stapelbeddens. Elke slaapkamer het lugversorging. Die badkamer word gedeel en het 'n groot stort en 'n bad. Die kombuis is met 'n yskas en 'n diepvrieskas toegerus. Daar is 'n TV met die volle DStv-pakket. 'n Gemeenskaplike swembad en speelarea vir kinders is ook beskikbaar. Die eenheid is stapafstand vanaf die dorp en 'n kort ent se ry vanaf die strand.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Neem asb. kennis dat die balans voor aankoms betaal moet word.
Troeteldiere is teen 'n ekstra fooi welkom.
Die woonstel word daagliks skoongemaak.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie is 'n semi-losstaande huis. Die eenheid het 4 slaapkamers en 2 badkamers wat ideaal vir 'n groot gesin is. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n dubbelwasbak en 'n groot stort. Die slaapkamer lei na 'n gemeenskaplike swembadarea. Die slaapkamer het ook 'n groot kluis. Die oorblywende slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Die hoof-, tweede en derde slaapkamers het elk lugversorging en die vierde slaapkamer het 'n groot plafonwaaier. Daar is 'n enkelslaapbank in die sitarea vir 'n ekstra gas. Die TV-area het die volle DStv-pakket. Die moderne kombuis is met 'n groot dubbelyskas, baie pakplek en werksoppervlaktes, baie elektriese toebehore soos 'n mikrogolfoond, ketel en broodrooster en 'n groot gasstoof en oond toegerus. Die kombuis bied toegang tot 'n gemeenskaplike onthaalarea.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Neem asb. kennis dat die balans voor aankoms betaal moet word.
Troeteldiere is teen 'n ekstra fooi welkom.
Die woonstel word daagliks skoongemaak.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
55 Garrick Avenue, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 13 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang