Fisherman's Post

Voeg by Gunstelinge

 

Winteraanbod 15 % af

Kry 15% af. Geldig vanaf 8 Jul 2019 tot 19 Sep 2019.

Beskrywing

Fisherman's Post bied verblyf in 'n rustieke strandhuis in Gouritsrivier 120 m van die water se grens af, 400 m vanaf die strand en 1 km vanaf die rivier. Die eenheid is smaakvol versier en het 'n patio met braaigeriewe.

Dié huis beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea met 'n uitsig oor die patio wat 'n gedeeltelike see-uitsig bied. Die eerste en tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 2 stapelbeddens. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, vierplaatstoof, oond, kisvrieskas en 'n mikrogolf toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die sitarea het 'n TV en lei na die patio met sitplek en 'n ingeboude braai.

Die eenheid het 'n tuin waar kinders kan speel en die strand is net af in die straat. Gourits is 72,2 km vanaf Stilbaai en 43,5 km vanaf Mosselbaai.

Slaapplek

'n Bespreking by Fisherman's Post sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 4 persone
2 x Stapelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Fisherman's Post gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 300 R1 105 per nag (plek vir 8)

Kry 15% af. Geldig vanaf 8 Jul 2019 tot 19 Sep 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false