Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fisherman's Rest

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Gregory Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 60

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 60 resensies vir Fisherman's Rest
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Destemonia B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Destemonia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het 'n wonderlike naweek gehad. Alles wat ons benodig gehad het, was daar.

Wonderlik, dankie Fisherman's Rest.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolande B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Yolande B
Saam met vriende

We had to make the best of the weekend as we had no other option.

We enjoyed the beautiful garden and spent most of our weekend in the garden. The windows need to be cleaned. The fridge is too small for a weekend. Cockroaches are having a field day in the kitchen dining area. The microwave is rusted with a hole rusted through (health hazard). The main bedroom bed squeaks with every turn. Hardboard serving as a base is cracked and needs to be replaced with a proper base. The jacuzzi is a joke, does not work. We made a fire for almost the whole of Saturday and the water only heated up slightly. No WiFi available.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fisherman's Rest se terugvoer

I feel this review is very unfair.
Velddrif is a wetland, so there are amazing birds and wildlife around the property. We have owls and various types of wildlife including a tortoise which has unexpectedly made its way onto the property.
When the guest arrived, a cockroach flew into the room from outside.
The house is extremely well cleaned. It's quite possible that insects can fly in from outside but the guest makes it sound like they are living in the kitchen. We offer a hot tub, not a jacuzzi. All hot tubs require the same amount of wood to heat up. We have had fantastic reviews so far for the hot tub.
The fridge is a standard, newish 600 mm wide Defi fridge and freezer.
The microwave was replaced but could unfortunately not be done in time for their stay, so apologies for that.

Fisherman's Rest
Christa M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa M
Saam met vriende

Heerlik en gerieflik.

Pragtige plekkie wat aan al ons vereistes voldoen het. Ons het heerlik gekuier en die jacuzzi was 'n treffer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kirsty B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kirsty B
Gesin met tieners

Peaceful well situated cottage.

Fisherman's Rest is a wonderful little cottage in Velddrif, just near the river. It is mostly quiet and peaceful with a garden the birds love. It is within walking distance of the riverfront and Bokkomstraat where coffee and restaurants are available.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tarryn P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Tarryn P
Gesin met klein kinders

Disappointed

On arrival, the contact person and owner were not aware of our stay despite the reminders we received from you. The house was not cleaned and prepared and we waited 2 hours for them to clean the place without much communication. We were not advised of the loadshedding schedule and there were no candles or lights available. The main bed is uncomfortable and the pillows on the couch are dirty. The whole house requires a deep clean. Basic amenities, crockery and cutlery are available. The garden area was neat and maintained and amenities were as in the pictures. I am used to booking through you and have never had a problem with any accommodation booked but was disappointed with the response from the host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezel R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel R

Baie rustig.

Ons het die plekkie baie geniet, gerieflik en die warmbad was beslis 'n wenner, maar dit sou baie beter wees met WiFi en 'n gasstoof.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michaela M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michaela M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing and peaceful.

Lovely weekend! Such a beautiful place. The garden was stunning. We loved the jacuzzi and the hammock. Will definitely visit again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jade C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jade C
Gesin met klein kinders

Lovely, warm.

We had a lovely stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Patricia P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia P
Saam met vriende

Wow, what a beauty. We are glad we chose Fisherman's Rest for our weekend.

Wow, what a beauty.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lesley F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lesley F
Saam met vriende

A tranquil, cozy, and enjoyable four-night stay.

We had a great time away! We chose Fisherman's Rest before the heavy storms that blanketed the Western Cape and were relieved to find that Velddrif was almost unscathed. Our house was well fitted with all the essentials we needed, including utensils, towels, and bedding. We had no WiFi, but that made our stay even more enjoyable as we bonded more while playing board games, exploring the West Coast, and engaging in genuine conversation. A suggestion: perhaps fencing around the perimeter, as the entrances are easily accessible from the busy road.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brent C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brent C
Gesin met klein kinders

Great stay.

Very nice place. WiFi would have been nice. But all in all, the kids and I enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thea S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea S
Gesin met klein kinders

Baie mooi toegeruste huisie.

Die huisie is ideaal vir wat ons behoeftes was. Die kaggel in die woonkamer was baie welkom in die koue, maar vermoed daar kort onderhoudswerk op die uitlaatpyp tussen die vuurherd en die muur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerda S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda S
Saam met vriende

Baie lekker gesellig.

Ek het net die oopmaak van vensters gemis. Het 'n afdak van voordeur na braai gemis, want dit het gereën. Vragmotors het gepla, maar daaraan kan julle niks doen nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kashiefa S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kashiefa S
Saam met vriende

It was fantastic.

I enjoyed my stay at Fisherman's Rest. The place was neat and clean upon arrival.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jannie C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jannie C
Gesin met tieners

Die akkommodasie by Velddrif is letterlik 'n klipgooi van die hoofpad af.

Die eenheid was goed voorsien van alles wat nodig was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helen V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen V
Saam met vriende

Cosy, well appointed. Close to everywhere and good value. Loved it.

20 characters? Really? Was lovely, everything we expected. Bird life was outstanding. Fish & chips at Laaiplek delicious. Went there specially for the fossil park which was a "not to miss " visit. We'll definitely stay there again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shirley - Ann V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shirley - Ann V

We stayed nicely there but the traffic was a bit of a problem because it is on the main road.

The bed in the main bedroom did not sleep nicely but otherwise, it was okay.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cherie Anne M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cherie Anne M
Gesin met klein kinders

Great stay but might need a deeper clean.

The overall experience was fantastic. I was a bit disappointed with the cleanliness as there were many cobwebs on the roof (which traveling with small kids raises the concern for spiders), as well as under the beds (we had moved the 1 bed for the kids to sleep in and had to sweep the room again). The house is more than sufficiently equipped with daily items one would need and enough toilet roll was provided. I would recommend the owner consider fencing the property off the street to offer a bit more security. DSTV was included which was a nice extra. The house is on a very busy main road that is used by trucks which need to be mentioned ahead of booking.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Simone D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone D

Baie rustig.

Ons is lief vir natuur en rustigheid, so hierdie plekkie was ideaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V
Saam met vriende

Naweekwegbreek.

Ligging is in hoofstraat en daar was baie groot trokke wat elke 10 sekondes daar verby snel. Ons het later gewoond geraak daaraan. Lekker kuierstoep. Al nadeel met groot groep mense is die 1 badkamer.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nikita A - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Nikita A
Gesin met klein kinders

Disappointing.

Facilities were great but definitely need some work. There are a lot of devil thorns so you need to walk around with shoes inside and outside. Would not recommend it for families with small kids. Overall very clean. Was not able to get hold of Jolene to get the keys to the place. Rocked up at the accommodation and they were still cleaning. Only then did Jolene come through. No WiFi and the stove top needs fixing/replacing. Busy road right outside the one bedroom window. Also no gate in front so with my 2-year-old running towards the road the whole time was not great at all. Don't think I will stay here again.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liesel B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liesel B
Besigheidsreis

Good customer service.

Pleasant stay for staff who were working in Velddrift.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
André N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
André N
Gesin met tieners

Prys was goed, plek en skottelgoed was baie mooi skoon, genoeg breekware en eetgerei. Stoof kort aandag. Ongelukkig baie sleg geleë, langs hoofpad met trokke wat gereeld verby jaag en raas.

Stoof en oond werk nie meer effektief nie. Het nie enige beurtkrag planne nie.

  Nuttig  (2)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lize-marié V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Lize-marié V
Saam met vriende

Rustig, teleurgesteld.

Die area was lekker rustig. Ek was so bitjie teleursgesteld in die plek. Die een kamer se venster is gebreek. Jy kan nie vernster oopmaak vir vars lug nie, dan val die stukkies ruit uit. Jy kan niks vensters in die plek oopmaak nie dan kom die bure se kat in en klim op die kaste waar jy moet kosmaak en eet sommer uit die bord uit. Daar is geen braaibak nie daar is geen skêr of potte met deksels nie. Daar is net 2 klein potte. Langs die wasmasjien lyk dit vieslik vuil. Stukke goed lê daar en die handdoeke het geruik na muf. Daar is geen gordyn of deur by die stort nie. Ek sal dit voorstel vir groep mense wat nie kinders het nie, want die kinders hardloop na die besige pad toe en die karre jaag op daai pad. Die rustigheid was lekker, maar was teleurgesteld met sommige goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Manerva J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Manerva J
Gesin met tieners

We had a great time and the place is beautiful and tranquil.

Everything in the house was perfect, kitchen equipped with everything except a gas stove as loadshedding is a reality and we had 8 hours of loadshedding both days. Wi-Fi facilities are needed too, even if we have to pay more.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Denwin V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Denwin V
Gesin met tieners

Baie netjies en gemaklik vir ons gewees.

Rusbank is baie ongemaklik en glad nie meer geskik vir sit nie. Die stoof werk ook nie doeltreffend nie. Baie stadig en ongemaklik om te gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark E
Saam met vriende

Wonderful stay but the busy road nightmare was unacceptable.

This was one thing if there was family with children very unsafe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rusdien J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rusdien J
Saam met vriende

Simply amazing.

My stay was amazing. Exactly what we expected and more. House was huge, everything we needed was available, we all simply loved it. See you again soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roger B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roger B
Saam met vriende

Was baie aangenaam. Dit was ons 4de keer wat ons daar verblyf boek.

Die huis is baie netjies en gerieflik. Die eienaar asook die dame wat ons die sleutel gebring het was so baie vriendelik en behulpsaam. Die huis is baie netjies asook kindervriendelik. Sal 100 keer aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruan B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ruan B
Gesin met klein kinders

Needs some attention.

The place needs a bit of attention, especially on the outside. No WiFi, no coffee/tea/sugar/salt supplied. Bedding is sparse and no duvet cover. All this after the price shot up the day we booked!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneke O - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke O
Saam met vriende

Ontspannend.

Het 'n wonderlike paar dae by Fisherman's Rest gehad. Die huisie is baie pragtig en dis baie goeie waarde vir geld. Die huis bestuurders is baie gewillig om te help en maklik om in die hande te kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karen B

Baie lekker plekkie.

Baie lekker blyplek, naby winkels, lekker om te stap in die area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alexandra D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Alexandra D
Gesin met tieners

Cute and cosy.

Would stay again. Bedrooms well laid out. Fire stove is a winner. Warmed up the cottage. Garden and braai area are very nice, even though it is directly off the main road. Not ideal for very small children because of the open road. Issues: One stove plate tripped the power when switched on. The bath's cold tap did not function. The stovetop kettle took almost an hour to boil. No fire stoke device visible to use.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fisherman's Rest se terugvoer

Thank you for the feedback, much appreciated. Unfortunately it was not possible to fix over the weekend but all is sorted and ready to go.
Thanks again.

Fisherman's Rest
Jacqueline W - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Groot en gemaklik.

Baie lekker gebly. Dalk net kyk na ander ketel. Gerieflik en maklik bekombaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christolene V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christolene V
Saam met vriende

Baie mooi plek asook 'n rustige buurt.

Sal enige tyd weer daar kom bly. Dit was en is definitief waarde vir jou geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rentia D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rentia D

Heerlik en rustig.

Ons het in Junie daar gekuier en dit was heerlik. Genoeg parkering vir al die motors. Die buitebraaiplek was beskut en gesellig met die tafeltjies en stoele en glad nie koud nie. Ons het die binne kaggel baie geniet, dit het die hele huisie heerlik warm gemaak vir die nag. Baie dankie aan die eienaar vir jul vriendelike diens. O ja, die loopafstand van die bekende Bokkomlaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alicia H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia H
Saam met vriende

Fantastic.

Everything was convenient.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wayne D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne D
Saam met vriende

Value for money. Great outdoor area.

Needs a dining room table inside.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Derick L - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Derick L
Saam met vriende

Dit was 'n uitstekende naweek.

Die plek was baie gerieflik, dit het gevoel asof jy by jou eie huis is met al die binnehuis geriewe. Ons het redelik ontspan daar. Baie netjies van binne. Fisherman's Rest was tops. Baie dankie aan die eienaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Justin V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Justin V
Gesin met klein kinders

Baie lekker en rustig.

Dit is baie lekker plek om vakansie te gaan hou, maar die huis is net voor omhein nie, so dis nie ideaal vir klein kinders nie. Maar dit is 'n baie lekker drieslaapkamerhuis. Dit het alles in wat jy aan kan dink. Maar vir 'n drieslaapkamerhuis kort dit nog 'n badkamer as jy meer as 5 mense is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerda B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda B

Egte Weskus-gasvryheid met aankoms by Fishersmans’s Rest.

Uiters skoon en netjies. Mooi kuns en tot ‘n skaam skilpad in die tuin. Stapafstand van Bokkomlaan om daagliks te voet te gaan verken en die beste koffie te gaan drink, asook die flaminke in die vleilande dop te hou op pad na Laaiplek en Port Owen. Vriendelike Velddrif.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin E - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karin E

Fishermans rest is regtig was ideaal vir ons. Die huis bied alles daar skort niks. Baie skoon en ons het veilig gevoel. Ons sal weer dit gebruik.

Dit was 'n heerlike naweek. Ons het dit baie geniet. Die pad is net baie raserig anders kort daar niks. Dalk bietjie op knap buite, maar binne baie skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andreas B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Andreas B
Saam met vriende

Weekend well spent.

Absoluut fantastiese plekkie.... Sal defnitief weer kom...

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Denise P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Denise P
Saam met eggenoot / lewensmaat

We loved Fisherman's Rest.

The ideal place for a West Coast holiday with its broad stoep/braai area and waterwise garden, the interior is tasteful, comfortable and well-equipped. Even the fact that the DStv didn't work was easily forgiven because the owner had made so much effort. We have mentioned this to the agent so hopefully that small thing will be corrected.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle K - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Lizelle K
Gesin met klein kinders

Ons het lekker gebly. As die prys aangepas word, sal ek beslis weer daar gaan bly.

Die adres het effe verwarring veroorsaak. Die huisie is ten volle ingerig, maar tog is daar 'n tekort aan seker goed. Daar word nie voorsiening gemaak vir kinders wat breekware aanbetref nie, soos plastiekglasies en bakkies/borde. Ek het gaan aankoop (toe ek geboek het, het ek genoem dat een kind 2 jaar oud is). Die huisie was mooi skoon, vars handdoeke en die warmste beddegoed. Als netjies en skoon. Die erf is oop, wat dit onveilig maak, sou verkies om 'n toe erf te hê wat meer veilig sou wees vir my kinders om buite te speel en ook meer veilig sou wees vir die voertuig. Die huisie is effe overpriced. Omdat dit 'n 3-slaapkamerhuisie is, sal ek liewer sê om die prys per nag te maak, en nie per persoon nie. As nog mense saam gegaan het, sou die prys 'n belaglike bedrag gewees het. Die huisie lyk beter as wat die foto's vertoon het en ek was verbaas oor die grootte ook.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fisherman's Rest se terugvoer

Thank you for the response, we will get some plastic cups and plates. Fisherman's Rest charges a unit rate, this rate is the same even if you are 2 or 6 guests.

Fisherman's Rest
Alfonso W - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alfonso W
Gesin met klein kinders

It's lovely, nice, quiet and very relaxing.

Place is very neat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Danie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Lieflike huis met alles wat jy nodig het. Lani het ons vriendelik ontvang en dadelik tuis laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Moira S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Moira S
Gesin met tieners

Baie netjies, lieflike atmosfeer.

Die huis is pragtig, Lanie was baie vriendelik, die huis is mooi skoon en ons is baie gasvry ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erin S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erin S
Saam met vriende

Best weekend away with friends in a cosy little house!

We had the best time whilst staying. We would totally recommend this little gem to anyone and everyone! It was so neat and had everything we needed. Perfect get away!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Die beste naweek weg saam met vriende in 'n knus huisie!

Ons het ons verblyf baie geniet. Ons sal hierdie plek beslis aan enigiemand aanbeveel. Dit was so netjies en het alles wat ons nodig het. Perfekte wegbreek!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
J S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
J S
Gesin met tieners

Oulike, gerieflike verblyf.

Waarde vir geld. Regte Weskus vissermanstyl-verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jonathan S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan S
Gesin met klein kinders

Baie baie netjies en skoon.

Sal beslis weer kom. Netjies en skoon en baie karakter. Jy het niks nodig nie, als is in die huisie. Bietjie naby die hoofweg vir die geraas van verkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizma T - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma T
Gesin met klein kinders

Wonderlike verblyf. Skoon en netjies.

Baie lekker gebly, sal enigetyd voorstel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thea W - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Thea W
Saam met vriende

Ons het niks regtig kortgekom nie en dit was heerlik rustig.

Die plekkie was perfek vir ons drie wat elk 'n aparte kamer verlang het. Die kombuistoerusting was voldoende, behalwe dat 'n medium-grootte kastrol nuttig sou wees. (Daar was net een baie klein en een baie groot kastrol!) Ons kon regkom met die enkele badkamer. Die straatverkeer was nogal lawaaierig gedurende die dag, maar saans baie stiller. 'n Bankie in elke kamer vir koffers kan 'n verbetering wees. Die vloer was effe sanderig. Oor die algemeen was dit baie goeie waarde vir geld, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Don U - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Don U
Gesin met tieners

Gemaklike en waarde vir geld akkommodasie naby talle toeriste aantreklikhede.

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roger B - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roger B
Saam met vriende

Was really value for money and the house was clean and beautiful.

Will book here next year again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annalize C - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalize C
Gesin met tieners

Baie lekker.

Huis is baie gerieflik en baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 200
R1 200 R960
per nag, vir 6 mense
Vanaf R1 200
R1 200 R960
per nag, vir 6 mense
Vanaf R1 200
R1 200 R960
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerweg 191, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c177dd798c93cc70e1d42f91ce75e3294c9b982c5cb4f10dd40bd89500f55808c921ec53aaf8e7b53aaf08df9655c26a5e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R960 per nag, vir 6 mense 60 5 1 5 191 Voortrekker Road Velddrif 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.786756676667 18.185429383467
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem