Umhlanga Akkommodasie by Five Burnham Guest House | LekkeSlaap
+41

Five Burnham Guest House

B&B

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 8 resensies vir Five Burnham Guest House
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Maryna C - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna C
Enkelreisiger

Absoluut rustig en kalm, tuis weg van die huis.

Die hele buurt is rustig en kalm, skoon en netjies, baie naby geleë aan alle fasiliteite, asook and die N2 snelweg.

Five Burnham Guest House's terugvoer

Baie dankie vir jou resensie Maryna, jy was 'n absolute plesier om te hê. Ons hoop om jou weer terug te hê een dag.

Five Burnham Guest House
Jolanda H - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jolanda H
Besigheidsreis

Vriendelik, skoon, baie aangenaam.

Aanbeveel vir enige iemand.

Five Burnham Guest House's terugvoer

Baie dankie vir u resensie. Ons het regtig geniet om jou te hê en ons hoop jy kom weer eendag.

Five Burnham Guest House
Brian M - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The guest house is superb clean!

Good breakfast.

Five Burnham Guest House's terugvoer

Thank you so much for your review, Brian.
Much appreciated. We all really enjoyed having you and hope to have you again one day.

Five Burnham Guest House
Nomcebo K - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nomcebo K
Besigheidsreis

We had a good time.

The people were friendly, it's home away from home.

Five Burnham Guest House's terugvoer

Good day Nomcebo,

Thank you very much for your review, we really appreciate it! It was lovely having you all stay with us!

Kind regards,
Hilary

Five Burnham Guest House
Cindi B - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindi B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties.

Vriendelik verwelkom, tuis gevoel, dekor is baie baie mooi. Ons het baie lekker gebly.

Five Burnham Guest House's terugvoer

Baie dankie vir jou resensie. Ons het regtig geniet om jou te ontvang!

Five Burnham Guest House
Henk M - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henk M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Personeel vriendelik en hulpvaardig.

Kamergeriewe net goed. Vir die prys wat betaal was vir 'n suite, het die kleiner dingetjies beslis meer aandag nodig (bv. gebreekte toiletsitplek, stort (te klein en sonder afskorting so dit mors te veel water na die kamer, vloeistof-seephouers het geen inhoud nie, toiletvloer is nie gereeld gewas nie en het 'n 'reukie' gehad, yskas-inhoud is nie nagegaan nie en nie in ooreenstemming met voorraadlys nie.) Die skuifdeur na die stoep-area moet blindings of gordyne kry (gebrek aan privaatheid vanaf die straat). Afstand vanaf strand verder as verwag, en moet op webtuiste aangebring word.

Elmien V - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmien V
Gesin met klein kinders

Baie goed, lekker en mooi.

Sal vir enige iemand aanbeveel. Dit is regtig mooi.

Rina M - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Rina M
Saam met vriende

Glad nie waarde vir geld nie!

Kamer was glad nie soos op foto. Kamer was seker 'n nagedagte, of dis soos dit gevoel het. Sal definitief nie weer daar bly nie!

Vanaf R1 840
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 840
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 840
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Burnham-rylaan 5, La Lucia/Umhlanga, Durban, 4023, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 14
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY5ZmRjYmI5LTVmNjEtNDFjNC1hNjFkLTAxMjlmZTllMGM4MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 840  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 5 Burnham Drive La Lucia/Umhlanga 4023 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -29.744295615644 31.074456274509
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za