Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Five Pebbles op Piece of Africa

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Een bondel hout.
Huisreëls

Let asb. dat hierdie instansie slegs via 'n grondpad bereik kan word. Grondpad is redelik goed, maar doen navraag indien besorgd.

Ons kragnetwerk kan nie element-toestelle hanteer nie, maar gaste kan haardroër wat voorsien word gebruik. 'n Waaier in die somer en 'n gasverwarmer in die winter word voorsien.

Die chalet het nie 'n TV nie en daar is nie skoonmaakdienste beskikbaar tydens gaste se verblyf nie.

Bring asb. eie swemhanddoeke vir die Hippo Hole-plonspoel.

Hout en ys te koop teen 'n ekstra koste per bondel/1 kg sakkie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boekenhoutskloof 42, Cullinan, 1000, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA949d95617d7ccd12e7731e91264df58ecba041be3a5f154f29e406308cf79f368be8c09db477dfec001c1aec27d35f21fffd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2) 59 5 1 5 42 Boekenhoutskloof Cullinan 1000 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.521862 28.424106