Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Five Star Luxury City Centre Apartment

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.2/5

Quint Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 52

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 1 resensie vir Five Star Luxury City Centre Apartment
Netheid
3.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
2.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Randall H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Randall H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veiligheid was goed.

Die verblyf was baie lekker. Ek was egter teleurgesteld in die volgende. Die aanwysings is misleidend. Die bad kon ons nie gebruik nie weens 'n gebreekte handstort. Die netheid was redelik, maar die beddegoed laat bietjie teleur omdat dit na sweet geruik het. Daar was geen koffie of suiker beskikbaar nie. Die handdoeke is oud en al uitgebleik. Dit gaan beslis nie my eerste keuse wees indien ek weer in die Kaap se middestad bespreek nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 350
R1 350 R1 013
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 350
R1 350 R1 013
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 350
R1 350 R1 013
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Adderley- en Longmarketstraat 19 Cartwright-gebou, 10de verdieping, Woonstel 1001 Middestad, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcbb5b339199b0d6856316046a970334c50231521e0dbec7ff830a94bd8a1545397557476ddf5e6e984a9585db532a16e4b23?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 350 nouVanaf R1 013 per nag (plek vir 2) 1 5 1 4 Corner of 19 Adderley and Longmarket Street Cartwright Building 10th Floor, Apartment 1001 City Bowl (CT) 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.923832139426 18.421703854028
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem