LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Flamboyant 10 | LekkeSlaap
+10

Flamboyant 10

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 55 resensies vir Flamboyant 10
Netheid
4.3/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Sunne M - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunne M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal weer by nr. 10 gaan bly.

Vreeslik dankie tannie Ria.

Carin E - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin E

Fantasties, fantasties, fantasties.

Beveel dit aan. Plek is skoon, baie goed geleë en administrasie puik. Geweet waar om sleutel te kry, heeltyd jou ingelig gehou. Elke dag jou plek kom skoonmaak. Fantasties!

Elna I - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna I
Saam met eggenoot / lewensmaat

Diens van Flamboyant-bestuur was puik.

Flamboyant is in die middedorp langs Spar en tog heerlik stil en privaat en veilig. Die diens was puik en die toesluitmotorhuis het bygedra toe totale gerustheid. Die strande het ook baie verbeter en is meer veilig as voorheen.

Elmari O - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmari O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies toegerus met goeie diens.

Die verblyf plek was 'n welkome verassing, maar ongelukkig kan ons nie dieselfde van die strandmeer se nie. Die swembad was 'n lekker afkoel plek en was ook baie skoon. Die toesluitmotorhuis was 'n baie groot gerusstelling. Ons het dit baie geniet.

Flamboyant 10's terugvoer

Dit was 'n plesier om julle as gaste te ontvang. Ek is self deur die krag onderbrekings het jul verstaan. Kom kuier gerus weer in ons dorp.

Flamboyant 10
Albert V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig met alle geriewe. Fantastiese area.

Was geskik vir mense met rolstoel, was baie rustig. Linne was gereeld vervang. Het baie lekker gebly en vol ingerig.

Flamboyant 10's terugvoer

Middag Albert
Ek is so bly jul het dit geniet en dit was 'n plesier om jul as gaste te ontvang.
Jy en jou vroutjie moet weer kom kuier in ons rustige omgewing.

Flamboyant 10
Vijen R - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vijen R
Gesin met klein kinders

Excellent and quite serene place to relax and unwind.

The complex is safe and peaceful.

Nadine V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine V
Gesin met klein kinders

Goeie waarde vir geld, lekker geleë.

Woonstel het lekker lugversorging en lyk presies soos op die foto's. Die daaglikse diens is heerlik en baie betroubaar, alhoewel dit oorgestaan word op publieke vakansiedae. Die swembad is pragtig en mooi onderhou! Het heerlik geswem elke dag. Als wat jy nodig het in die kombuis, sal wel 'n opgradering op die breekware aanbeveel. Kamers lekker ruim met baie kaste, dakwaaiers wat goed werk. Sal ook 'n opgradering op beddegoed aanbeveel aangesien al die wit oortreksels duidelik gevlek was. Heerlike, private braaiarea was regtig die hoogtepunt. Sal die verblyf aanbeveel! Ons het heerlik vakansiegehou met ons 2 jarige. Die opsigter is ook maklik bekombaar en baie behulpsaam! Ons was nie spyt nie, en jy sal ook nie wees nie!

Gawie M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gawie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties en lekker.

Sien sterre.

Carina P - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina P
Gesin met klein kinders

Home away from home.

Dis so moeilik om ons ervaring op te som. Dit was fantasties! Die eenheid was regtig so gerieflik ingerig. Ek het twee klein kindertjies en tot my verbasing was dit kindervriendelik. Alles wat jy nodig het is daar. Die eenheid laat 'n mens tuis en gemaklik voel. Dis nie fancy nie, maar tog is dit baie modern en stylvol. Die swembad is so mooi omhein en dit het gelukkig my 3-jarige seuntjie daar uitgehou. Die swembad se water was silwerskoon en die tuin netjies. Dit is sentraal geleë en nie eens 'n honderd meter van Spar af nie. 'n Mens is privaat en dis so rustig in die kompleks. Ek sal nie eers daaraan dink om by 'n ander plek te bespreek nie. En 'n groot pluspunt is dis sakpas. Die diens en eenheid is baie meer werd as wat mens daarvoor betaal.

Jaco O - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker, en die plekkie is op 'n goeie plek geleë, ek sal enige tyd weer daar inboek.

Verblyf was rustig en stil, swembad was netjies skoon, en die winkels was net om die hoek. Ons het dit vreeslik geniet, jammer dat die naweek so kort was, anders het ons langer gebly, ek sal die plekkie aanbeveel vir enige een. Hou net plek vir ons as ons weer wil gaan.

Flamboyant 10's terugvoer

Baie dankie Jaco julle is enige tyd welkom. was aangenaam om hul as gaste te ontvang.

Flamboyant 10
Karen B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karen B

Gerieflik en ontspanne.

Ek was baie dankbaar dat ons akkommodasie vroeg gereed was, want ons het onverwags vroeg gearriveer en wou net 'n bietjie rus voordat ons verder verken.

Owen J - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Owen J
Saam met vriende

Baie netjies en stil.

Baie dankie, het lekker gekuier.

Jack P - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jack P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alhoewel dit skoon is, sal ek nie weer daar bly nie.

Alhoewel die eenheid skoon is, het dit dringend opknapping nodig. Vir 'n eenheid met 2 slaapkamers en slaapplek vir 6, het die hangkas geen hangers nie. Ons sou ten minste een koekie seep waardeer het. Die ligte by die voor- en agterdeur werk nie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Although clean, I would not go back to this unit.

Although the unit was clean, it is in dire need of tender, loving, care. For a 2-bedroom unit that sleeps 6, the cupboards had no hangers whatsoever. At least 1 small cake of soap would have been appreciated. The lights outside the front door and the back door did not work.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Natasha G - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie sentraal geleë.

Die verblyf is baie sentraal geleë en baie gerieflik.

Jeanet V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik uitgerus - sentraal geleë.

Als was perfek van ons aankoms, goeie waarde vir geld en 'n uitstekende ligging.

Hennie V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V
Saam met vriende

Baie netjies.

Beveel dis hoogs aan, baie netjies en mooi.

Flamboyant 10's terugvoer

Jul was 'n plesier om te ontvang as gaste en hoop om julle weer te sien in St Lucia.

Flamboyant 10
Johan G - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ria is 'n baie aangename persoon en baie behulpsaam.

Flamboyant is 'n goeie voorbeeld van hoe 'n gastehuis behoort bestuur te word.

Flamboyant 10's terugvoer

Baie dankie, ons probeer ons beste aan gaste lewer. Hoop om jul weer te akkommodeer, dit was angenaam.

Flamboyant 10
Helene W - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helene W

Nice plek.

Die woonstel het 'n bietjie aandag nodig. Nice plek om te gaan as jy rus en vrede soek.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Nice place.

The flatlet needs some maintenance done. Nice place to go to as it's quiet and remote.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Anli S - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anli S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plek is klein en die badkamer kort dringend aandag. Ruik soos ou urine en dop af.

Verder is die plek netjies en skoon. Net klein en beknop vir 6 persone.

Marius S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius S
Gesin met klein kinders

Baie gerieflik.

Dit was baie lekker, veilig en gerieflik.

Bonita N - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bonita N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie ruim.

'n Baie rustige en gemaklike ruimte vir jou en jou gesin om 'n paar dae deur te bring. Veilig en uit die weg van hoofstroomverkeer.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very spacious.

A very quiet and comfortable space for you and your family to spend a few days in. Safe and out of the way of mainstream traffic.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Cornelius C - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelius C
Gesin met tieners

Baie rustig.

Rustige plek, gaste baie vriendelik behalwe mense in no.13 wat heeltyd gaan kla het by opsigter oor kinders wat in swembad gespeel het. Opsigter raas met kinders, maar kan nie met ouers praat nie. Hulle moet reëls opsit by swembad dat almal weet jy mag nie in swembad spring nie, dan sal ek eerder 'n ander plek bespreek waar kinders hulle self kan geniet.

Vijen R - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vijen R
Gesin met klein kinders

Excellent place, would stay again, perfectly situated centrally, good rules to live with

Good value for money.

Caren V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caren V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie baie lekker gebly.

Baie lekker gebly en die woonstel was baie netjies en word daagliks gediens.

Tersia P - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tersia P

Dit is gemaklik en eenvoudig.

Die eenheid voldoen aan die vereistes. Kort net bietjie 'n goeie skoonmaak- gelukkig is stof 'n tydelike ding.

Piet M - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Piet M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Vriendelike mense, goeie diens, skoon en volledig toegerus, waarde vir geld. Sal aanbeveel.

Danie N - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Danie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend

Waaier in sitkamer het nie lemme nie. Waaier in hoofslaapkamer se waaier lemme is swart aangepak met vullis. Vrieskas se rubbers is swart met muf. Sitkamerstel is so vuil dat jy 'n kombers of laken moet oorgooi om te sit. Sal nooit weer daar bly nie.

Riaan V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Riaan V
Gesin met klein kinders

Hulle kan plek binne bietjie op gradeer.

Bly altyd lekker daar, gaan al vir 5 jaar elke Oktober. Plek binnekant kan opgradeer word, lyk vir 5 jaar presies dieselfde. Mal oor aircon en DStv. Lekker plekkie.

Mark H - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark H

Enjoyed our stay and will be back again.

Lovely place to stay, very good value for money, very secure and close to everything.

Flamboyant 10's terugvoer

Thank you, it is always a pleasure to host you as our guests.
We are happy you enjoyed your stay in our beautiful town.
We will meet in the near future again.

Flamboyant 10
Charma S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Charma S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Ons het dit baie geniet. Was naby al die winkels gewees.

Piet B - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal dit liefs geheim wil hou om kanse om dit weer te kry te verbeter.

Goed geleë, veilig, skoon en goed onderhou. Het alles wat ons vereis vir 'n lekker voëlkykvakansie. Ontvangs en diens baie goed, sonder fieterjasies. Ruim en goed vir meer as 2 persone. Ons het ons seun ook daar by gehad, en hy beaam wat ek hier skryf. Ons sal maklik weer daarheen gaan, as dit beskikbaar is. Baie dankie vir die gebruik van die geriewe. Enigste probleem: ons veblyf was te kort. Sal graag spoedig weer wil kom. Geen onverwagte bedrae nie, eintlik die teendeel. Ons kansellasie van die laaste 2 dae is nie "gestraf" nie en is teen ons seun se verblyf verreken. Word ook hoog waardeer. Baie dankie.

Flamboyant 10's terugvoer

Beste Piet,

Dit was 'n plesier om julle as gaste te ontvang en om te weet dat almal tevrede was. Ons sien julle graag weer een van die dae.

Groete,
Flamboyant 10

Flamboyant 10
Hennie D - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie D

Baie goed geleë. Ria het ons goed ontvang. Sal weer teruggaan.

Ria ons goed ontvang. Kommunikasie met ons was goed. Onderhoud soos bv. vuil mure (kort 'n verf binne), badkamer lig werk nie, toilet werk skaars. Egter heerlik gebly. Eienaars glad nie opgevolg met ons oor hoe ons gebly nie! Of oor ons welstand nie!

Sanet B - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet B
Gesin met klein kinders

Absoluut fantasties!

Stil, rusting en die diens was uitstekend. Ons kon nie die estuary besoek nie want dit was onder konstruksie, maar dit was nog steeds absoluut wonderlik en ons het heerlik gerus.

Marius W - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflike verblyf.

Gerieflike eenheid. Lekker privaat braai-area. Beddens bietjie hard vir my.

Jan E - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan E

Waarde vir geld en goeie kliëntediens.

Baie behulpsame diens wat ons ontvang het en sal beslis weer daar gaan woon en sal die woonstel vir almal aanbeveel.

Flamboyant 10's terugvoer

Baie dankie, ons streef daarna om almal so gelukkig as moontlik te hou.
Was aangenaam om jul as gaste te ontvang kom gerus weer.

Flamboyant 10
Hans J - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hans J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het lekker gebly. Sal weer van die verblyf gebruik maak.

Sien sterre.

Flamboyant 10's terugvoer

Ek sien uit daarna om julle weer te sien by Flamboyant no 10. Baie aangenaam om julle te ontmoet.

Flamboyant 10
Herholdt J - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Herholdt J
Gesin met klein kinders

Skoon, netjies en bekostigbaar.

Baie behulpsame diens. Slaapplek baie netjies en skoon. Goeie diens.

Flamboyant 10's terugvoer

Baie dankie is altyd 'n plesier om gaste gelukkig te hou.

Flamboyant 10
 - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Saam met eggenoot / lewensmaat

Als wat jy nodig het onder een dak en naby alles.

Dis die tweede keer wat ons hiernatoe kom en sal weer kom. Waarde vir geld, naby winkels, restaurante ens. Die eenheid is altyd skoon en netjies. Fantasties, hou so aan.

Clinton F - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clinton F
Gesin met klein kinders

Ons het lekker gebly.

Great diens met 'n glimlag, mal oor die plek en kinders het die swembad geniet.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

We had a great stay.

Great service with a smile, love the place, kids enjoyed the pool.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Marolene V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marolene V
Gesin met tieners

Goeie ligging stapafstand van als en dit is 'n heerlike wegbreekplekkie.

Plek self is baie skoon en netjies, vir die prys wat ons betaal het, het dit regte waarde gegee vir ons geld en jy kan swem, die plekke verken, sommer loop, als is loopafstand. Kan regtig hierdie plek aanbeveel.

Sharon C - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very good value for money.

We really had a very comfortable stay. Everything you need and more. Can recommend it to anyone wanting to visit the area.

Suzelle S - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Dit was die beste blyplek wat ons nog besoek het en Ria was baie behulpsaam en vriendelik. Ons sal definitief weer daar gaan bly.

Flamboyant 10's terugvoer

Dit is altyd n plesier om gaste gelukkig te hou.
Kom kuier gerus weer.

Flamboyant 10
Bart N - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Bart N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goede prijs kwaliteit verhouding.

Vriendelijke ontvangst door Ria.

Flamboyant 10's terugvoer

Dit was n plesier om julle as gaste te ontvang.

Flamboyant 10
John G - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John G
Saam met vriende

Lekker gebly. Waarde vir geld.

Daar is 'n paar foute in Flamboyant 10 wat reggemaak moet word. Die banke is oud, die kassie in die badkamer moet vervang word. Die mikrogolfoondrak moet versterk word. Die agterdeur se gaas is stukkend.

Prof Kobus L - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Prof Kobus L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Ons het heerlik gebly in 'n baie mooi deel van ons land.

Flamboyant 10's terugvoer

Dit is altyd 'n plesier om aangename en bedagsame gaste te huisves. Kom kuier gerus weer!

Flamboyant 10
Annalize B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalize B
Gesin met tieners

Fantasties.

Woonstel is goed toegerus en mooi netjies. Elke dag gediens. Personeel baie vriendelik en foute in woonstel is dadelik herstel. Swembad en lugverkoeling groot bonus in die vreeslike hitte. Ons verblyf was net te kort, volgende keer bespreek ek langer verblyf. Omgewing baie stil en naby winkels.

Riana S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riana S
Gesin met klein kinders

Wonderlike waarde vir die geld.

Flamboyant 10 is goed toegerus en het die lekkerste beddegoed gehad. Die kompleks en swembad is in baie goeie toestand en word daagliks skoongemaak. Sal definitief weer besoek. Ontvangsdame was baie onvriendelik.

Danie N - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Flamboyant 10 is baie goeie waarde vir geld. Ligging is puik, alles binne loopafstand. Hulle kan bietjie aandag gee aan sitkamerstel, kort 'n ernstige skoonmaak/was. Dakwaaiers kort ook skoonmaak.

Joe D - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Joe D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Value for money.

My wife and I had a great peaceful break and definitely value for money. Thanks.

Jan E - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan E
Gesin met klein kinders

Geen privaatheid.

Baie lekker plek, wel toegerus maar geen privaatheid. Skoonmakers ignoreer die bordjies as jy nie wil hê hulle moet skoonmaak nie. Alles word rondgeskuif as jy nie daar is nie.

Michelle R - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis baie gerieflik.

Dis 'n baie gerieflike plekkie en goed geleë.

Noeline V - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noeline V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, sal beslis weer daar gaan bly.

Dis die lekkerste plek ooit, bietjie winderig in Augustus, maar die weer was nogsteeds lekker. Jy is omring met restaurante en is reg langs die Spar, garage, bottelstoor en laundromat. Jy kan van hier af loop na al die plekkies in die hoofstraat. Sal beslis weer hier wil bly en mense kom maak elke dag die plek skoon as jy die bordjie teen die deur hang was sê "Service" en niks raak weg terwyl jy nie daar is nie.

Michael C - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Michael C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde.

Sien die ster-gradering.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Good value.

See star rating.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Ria T - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent!

Baie dankie vir die verblyf, dit was heerlik lekker. Die plekkie is super-skoon en 'n mens rus te lekker hier. Beslis waarde vir geld.

Monique B - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is soos om 'n huis te hê, weg van die huis af ...

Ons het baie lekker gebly, mense was baie gasvry en gewillig om te help, perfekte area loopafstand van alles wat jy nodig het en baie veilig, ek beplan reeds my volgende wegbreek en sal beslis weer Flamboyant 10 gebruik en aanbeveel vir mense.

Flamboyant 10's terugvoer

Baie dankie vir die vriendelike en eerlike woorde.
Dit was baie aangenaam om julle as gaste te ontvang, en ons wag vir jul volgende kuier.

Flamboyant 10
Vanaf R1 320
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 320
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 320
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mckenziestraat 69, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGViMWI5Y2VmLTI1ZTctNGI0YS1iNjcwLTMwZjkzOTg0YmU5Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 320  per nag (vir 6 persone) 55 5 1 5 69 Mckenzie Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -28.375977 32.411492
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!