Flamingo 804
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Regent Road, The Flamingo, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
- Vanaf R1 374 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Flamingo 804 is 'n knus selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in die gesogte voorstad Seepunt, Kaapstad. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle die omgewing kan verken en geniet.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot 2 gaste in 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, stoof, oond en mikrogolfoond, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea is ingerig met 'n gemaklike rusbank en vir vermaak is daar 'n slim-TV met stromingsdienste. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n privaat balkon met gedeeltelike see-uitsigte geniet. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met Brokenbath-strand ongeveer 230 m weg. Besienswaardighede in die omgewing sluit in die Seepunt-promenade, Mojo-mark, die DHL-stadion en die V&A Waterfront.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Perch Short
Stays
Eiendomme 100+
Resensies 15
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- 6 Regent Road, The Flamingo, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Regent Road, The Flamingo, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang