LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Flamingo Close | LekkeSlaap
+22

Flamingo Close

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flamingo-singel 2A, Rosendal, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Flamingo Close bied 3 moderne woonstelle in Rosendal, Bellville.

Elke woonstel het 'n privaat ingang en is heeltemal privaat. Zebra Place is geskik vir 3 gaste en het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n slaapbank in die sitkamer, 'n badkamer met 'n stort en 'n kombuisie met 'n vierplaat-gasstoof, 'n mikrogolf en 'n broodrooster. Verder is daar 'n platskerm-TV met die DStv-familiepakket, WiFi, lugversorging en 'n ingeboude braai.

Die Guinea Fowl-woonstel is geskik vir 3 gaste en het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n slaapbank in die sitkamer en 'n badkamer met 'n stort en bad. Daar is ook 'n ten volle toegeruste kombuis.

Die Protea Suite is geskik vir 2 gaste en het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie het 'n yskas-vrieskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Verder is daar 'n TV, lugversorging, 'n kluis en 'n buite-area.

Aktiwiteite in die area sluit voëlkyk, wynproe en fietsry in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 15 resensies vir Flamingo Close
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Flamingo-singel 2A, Rosendal, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Flamingo Close het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flamingo-singel 2A, Rosendal, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaCBVOlq0AkLbT3u3XPvoEsE0wwcLWP3VFu3mw8URHLrue6NdIf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600  per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 2A Flamingo Close Rosendal 7530 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-20:00 10:00 -33.866758675259 18.644385393709
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!