LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Flamingo Close | LekkeSlaap
+22

Flamingo Close

Protea Suite
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid is geskik vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie het 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Verder is daar 'n TV, lugversorging, 'n kluis en 'n buite-area.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe.

Huisreëls

Harde musiek of TV, veral laat in die dag, word nie toegelaat nie. Rook word slegs buite die gebou toegelaat. Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Guinea Fowl
Vanaf
Vanaf R770
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die selfsorg-woonstel is op die grondverdieping en is geskik vir 3 gaste. Daar is 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n sitkamer met 'n slaapbank. Die badkamer het 'n stort en bad. Verder is daar 'n ten volle toegeruste kombuis, eet-area en 'n buite-area.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelslaapbank
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Harde musiek of TV, veral laat in die dag, word nie toegelaat nie. Rook word slegs buite die gebou toegelaat. Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Zebra Place
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die eenheid is geskik vir 3 gaste en het 1 slaapkamer, 'n badkamer, TV-kamer en 'n oopplan-kombis en -eetarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n staanwaaier. Die TV-kamer kan ook as 'n tweede slaapkamer gebruik word en het 'n slaapbank en 'n platskerm-TV met die DStv-familiepakket. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is met 'n vierplaat-gasstoof, mikrogolf, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Verder is daar WiFi, lugversorging en 'n ingeboude braai-area. Die woonstel het sy eie parkeerplek.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelslaapbank
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Vierplaat-gasstoof, mikrogolf, broodrooster, eetgerei en breekware.

Huisreëls

Harde musiek of TV, veral laat in die dag, word nie toegelaat nie. Rook word slegs buite die gebou toegelaat. Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flamingo-singel 2A, Rosendal, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaCBVOlq0AkLbT3u3XPvoEsE0wwcLWP3VFu3mw8URHLrue6NdIf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600  per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 2A Flamingo Close Rosendal 7530 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-20:00 10:00 -33.866758675259 18.644385393709
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!