Flamingo Park

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Flamingo Park is 'n tweeslaapkamerwoonstel op die grondvloer in 'n veiligheidskompleks in Langebaan op die Weskus en is net 100 m van die strandmeer af.

Hierdie woonstel is goed toegerus en het 'n sit- en eetkamer met 'n platskerm-TV en volledige DStv, 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en mikrogolfoond. Die 2 slaapkamers het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, en 'n volledige badkamer word gedeel.

Daar is braaigeriewe, 2 gemeenskaplike swembaddens en veilige parkeerplek. Die kompleks is stapafstand van die winkels en restaurante. Die casino is 3 km se ry van hier af.

Slaapplek

'n Bespreking by Flamingo Park sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Flamingo Park gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false