Flaminkevlei Waterfront

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 20 % af

Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4 vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 3 Des 2019 tot 8 Apr 2020.

Beskrywing

Flaminkevlei Waterfront bied 'n idilliese wegbreekplek aan die kus en die ligging teen die rivier is heerlik. Al ons woonstelle front na die Bergrivier en die see so gaste het pragtige uitsigte. Die ligging is ideaal vir diegene wat die Kaapse Weskus wil verken.

Al die verblyf sluit 'n oopplan-kombuisie, sitkamer, eetkamer, en braai-area in. Elke kombuisie is goed toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, en 'n mikrogolf. Verder het elke eenheid 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale asook gratis, beperkte WiFi.

Flaminkevlei-woonstel is op die grondvloer en dit het 2 besprekingsopsies. Gaste kan 1 slaapkamer met slaapplek vir 3 mense en 'n en suite-badkamer bespreek, of die 1 slaapkamer plus 'n ekstra slaaparea en 'n tweede badkamer (daar is dan slaapplek vir 4 mense). Die woonstel het 'n vuurmaakplek met 'n braai en dis ideaal vir wintersaande.

Die Waterfrontverblyf is op die boonste vlak en 2 oopplan-opsies is beskikbaar: 'n gesinseenheid met 'n stapelbed in 'n aparte area, dit is ideaal vir 'n gesin met 2 kinders; en 'n oopplan-ateljee vir 2 mense.

Heelwat nostalgiese inkopieplekke is op ons drumpel, daar is 'n 5 ster-restaurant, kroeg, wegneemrestaurante, 'n gholfbaan, en verskeie ander doendinge. Die Weskus se pragtige, wit strande en helderblou water is ideaal vir snorkel- en skubaduik.

St. Helenabaai is deel van die Weskus se Walvisroete. so as die seisoen reg is kan jy sien hoe die walvisse en dolfyne in die see baljaar.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Nederlands

Konferensiegeriewe

  •  Internet
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Flaminkevlei Waterfront gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 R960 per nag (vir 2 mense)

Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4 vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 3 Des 2019 tot 8 Apr 2020.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za