Ballito Flat on 8 Lindsay
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lindsay-weg 8, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Geen kinders onder 8
- Vanaf R835 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Ballito Flat on 8 Lindsay bied knus oornagverblyf net 10 minute se stap vanaf Willards-strand. Hierdie oopplan-woonstel het lugversorging en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die kombuis is met 'n viereplaatgasstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien toegerus. Gratis WiFi en 'n platskerm-TV is beskikbaar.
Buite is daar 'n privaat tuin met sitplek en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die woonstel het 'n gasgeiser en 'n omsetter wat die ligte sal aanhou. Alle noodsaaklikhede, insluitend linne en badhanddoeke, word voorsien.
Slaapplek
’n Bespreking by Ballito Flat on 8 Lindsay sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
5/5
Shawn Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 4
Maande gelys 6
Ligging
- Lindsay-weg 8, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Ballito Flat on 8 Lindsay het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lindsay-weg 8, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Geen kinders onder 8