LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Flat on Hunters Green | LekkeSlaap
+19

Flat on Hunters Green

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 25 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Hunters Green 4, Summer Greens, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 2
  • Vanaf R300 R270 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Flat on Hunters Green is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Summer Greens, Kaapstad. Die eiendom is 4 km vanaf Century City en 5,6 km vanaf Lagoonstrand in Milnerton.

Hierdie kompakte oopplan-woonstel het 'n privaat ingang en is geskik vir 1 of 2 gaste. Die eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die eenheid het 'n kombuisie wat met 'n yskassie, ketel, mikrogolfoond en 'n konveksieplaat toegerus is.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel agter 'n afstandbeheerde hek. Die eiendom het hoë mure, en is ook verbind aan gewapende reaksie.

Die eiendom is ongeveer 15 km van Kaapstad se middestad af en 24,1 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Slaapplek

’n Bespreking by Flat on Hunters Green sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Ligging

  • Hunters Green 4, Summer Greens, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R300
Vanaf R270
per nag (plek vir 2)
was R300
Vanaf R270
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Hunters Green 4, Summer Greens, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 2
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9d17a5b6de970527c950fffbb7c96d03ca6c0abcba72388b5ad5db46e20c7ebe84946c19c48a8524d0b43431f195d3624841?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R300, nou Vanaf R270  per nag (plek vir 2) 4 Hunters Green Summer Greens 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 12:00 -33.87921 18.5282899
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!