LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Flavours @ 34 | LekkeSlaap
+34

Flavours @ 34

Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Rhusstraat 34, Gordonsbaai, Wes-Kaap, 7140, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Flavours @ 34 is 'n gastehuis met 'n Mediterreense styl in Gordonsbaai. Die gastehuis is naby winkels, strande en verskeie wynplase en dis net 45 minute se ry vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe. Gaste kan baie van die Wes-Kaap se besienswaardighede van Flavours @ 34 af verken.

Verblyf word in 2 eenhede, Provence en Amalfi, aangebied. Provence is 'n luukse suite met 'n Franse atmosfeer, 'n en suite-badkamer, baie kasspasie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n mikrogolfoond. Amalfi is 'n groot eenslaapkamerwoonstel met spasie, gemak, 'n volledige kombuis en 'n aparte slaapkamer met 'n en suite-badkamer.

Albei eenhede het Weber-braaigeriewe en plek om te eet binne en buite. Die eenhede lei na 'n rustige tuin en bied elkeen 'n see- en berguitsig. Gaste kan in die tuin ontspan, braai of net die voëlgesang geniet.

Sekuriteit en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Spyseniering kan op versoek en teen 'n ekstra koste gedoen word.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Rhusstraat 34, Gordonsbaai, Wes-Kaap, 7140, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Rhusstraat 34, Gordonsbaai, Wes-Kaap, 7140, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe66ddc4d44e13815e53390584330000265faf1abc89c26a2ee31d7a0d8bd1844b8676bf4d1d1fa60f912575b95531e316cfa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000  per nag (plek vir 2) 34 Rhus Street Gordons bay 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 11:00 -34.158198 18.8842766
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!