Umhlanga Akkommodasie by Fleetwood On Sea 50 | LekkeSlaap
+10

Fleetwood On Sea 50

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan, Umhlanga Rocks, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 479 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Fleetwood On Sea 50 is in Umhlanga en bied gehalte-verblyf wat ideaal vir 'n gesin of groep vriende is. Dit bied direkte toegang tot die strand en is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Eenheid 50 is op die vyfde verdieping, beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 6 gaste. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Die een badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak, en die ander een het 'n bad, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n hoekie in die leefarea met 2 enkelbeddens.

Die oopplan-kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Die leefarea het gemaklike banke en 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is ook 'n eetarea met genoeg sitplek. Gaste het toegang tot gratis WiFi.

Die 2 slaapkamers en die leefarea lei na 'n balkon met 'n pragtige see-uitsig en privaat braaigeriewe.

Die kompleks spog met 'n gemeenskaplike swembad en gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek op die perseel vir 1 voertuig.

Slaapplek

’n Bespreking by Fleetwood On Sea 50 sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Lagoon-rylaan, Umhlanga Rocks, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 479
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 479
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan, Umhlanga Rocks, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7WTKPQTEBKItxuIAES0mWgzPlwGyfMSbSWzR6xTOMlMptmubIu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 479  per nag (plek vir 6) 50 Lagoon Drive Umhlanga Rocks 4319 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.7200008 31.0900011
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za