LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Fleming Lodge | LekkeSlaap
+6

Fleming Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Houtmanstraat 46, Monte Vista, Kaapstad, 7460, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R675 per nag (vir 3 persone)

Beskrywing

Fleming Lodge bied oornagverblyf in 'n woonstelletjie wat vas aan die eienaars se huis is. Die eenheid is in Monte Vista, 'n groen voorstad aan die voet van Tygerberg Hills in Kaapstad. Die area is naby uitstekende inkopiesentrums, die middestad, restaurante, kroeë, verskeie hospitale en besienswaardighede.

Dié eenslaapkamer-eenheid bied slaapplek aan 3 gaste en het 'n privaat ingang. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is 'n enkelslaapbank in die sitarea. Die en suite-badkamer het 'n stort.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskassie, mikrogolf en 'n ketel toegerus. Die eenheid het 'n TV en daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Daar is verskeie doendinge en besienswaardighede in die area, soos die ikoniese Tafelberg, die Kaapse wynroete, walviskyk, voetslaan, branderplankry en verskeie fynproewersrestaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by Fleming Lodge sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Vlaams

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Houtmanstraat 46, Monte Vista, Kaapstad, 7460, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R675
per nag (vir 3 persone)
Vanaf R675
per nag (vir 3 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Houtmanstraat 46, Monte Vista, Kaapstad, 7460, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA024f8adcf6543caf4150765c3aa6b384df207aef84a64b9edeae11fa97cfbc86f513aec4f024d1ad9a0c5878c23564abb600?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R675  per nag (vir 3 persone) 46 Houtman Street Monte Vista 7460 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -33.878963176001 18.5521372
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!