Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fletchers Cove

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Malande Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 68

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 34 resensies vir Fletchers Cove
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Gail-ann T - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail-ann T
Gesin met tieners

Enjoyable.

We enjoyed it very much, however, maintenance does need to be done on the toilet plumbing and shower doors.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arthur B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arthur B
Gesin met tieners

Ons het 'n wonderlike rustige paar dae gehad. Naby die see. Stil, rustige, netjiese.

Ons het 'n wonderlike rustige paar dae gehad. Naby die see. Stil, rustige, netjiese plek en sal verseker weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmonique W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmonique W
Gesin met klein kinders

Kuier was asemrowend. Pragtige huis en 'n pragtige area.

Ek was saam met my familie. Ek't elke oomblik geniet in dis huis. Baie rustige en netjiese plekkie. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kim D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kim D
Saam met vriende

Wonderlike wegbreek.

Dit was 'n fantastiese wegbreek vir my en my vriende. Ons het die huis met al die ekstras baie geniet. Die huis sit op die perfekte ligging met die reuk van die Weskus-seelug. Sal definitief weer hierdie plekkie besoek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul C
Gesin met tieners

Our stay was pleasant and peaceful.

Only the "Easter Bugs" (type of insect that bit all of us) that put a damper on our stay. Please inform travellers in advance to bring along Tabard or Peaceful Sleep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roxanne A - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roxanne A
Gesin met klein kinders

It was pleasant.

It was a very pleasant stay, the home was clean, well kept and it was in a safe area. The managers were always eager to help at any time and made a plan. I would recommend this place for a lovely family get together.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carrey M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carrey M
Saam met vriende

It was a beautiful place.

We had a great store, place was beautiful, the pictures don't do it enough justice.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Claudette F - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudette F
Gesin met tieners

It felt like home away from home.

House had all the comforts from home, teenagers loved that it had a dishwasher. The house was later out perfectly and the neighbourhood was quite safe for the kids to walk about freely. Very comfortable and garden is beautifully maintained and relaxing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicky J - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky J
Saam met vriende

Asemrowend!

Beslis sal ek weer kom besoek! Dit was 'n baie lekker ervaring. Baie rustig, net soos wat ons dit wil gehad het en die uitleg van die plek is baie baie mooi. Ek sal beslis my ander vriende en familie aanraai om 'n bespreking te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine I - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine I
Gesin met klein kinders

Die huis is baie gemaklik en voel vinnig meer as net 'n huis. Dis lekker naby die strand en kinders geniet dit.

Die rustigheid van die oord spoel oor na die huis. Die huis is goed toegerus en 'n mens kan maklik aanpas. Die kombuis is baie goed uitgelê en daar is als wat jy kan nodig het. moet ook se die TV-kanale is beter as baie plekke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emile A - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Emile A
Saam met vriende

See below.

Will go back anytime.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mirjam M - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mirjam M
Saam met vriende

Fantasties!

Pragtige huis, uitstekende ligging en alles was net puik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Justin B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin B
Gesin met klein kinders

Super value for money.

Our family stayed over at Fletchers Cove with friends for a weekend and we would gladly return to the establishment. Malande was super efficient being in contact with us and accommodating us with out check-in and check-out times. The unit is very well equipped and is perfect for a self-catering weekend. The Spar in town is very well stock and would be sufficient for the needs for your stay here. The unit itself is within walking distance to Shell Beach which the kids loved as they could comb through all the shells. The Golden Mile Beach is perfect for walks along the beach and splashing around in the waves. There is plenty to do in the area, with quaint shops and many restaurants to cater for varied tastes. We really hope we will be back in future.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Super-waarde vir geld.

Ons gesin het 'n naweek by vriende in Fletchers Cove gebly en ons sal met graagte terugkeer na die instansie. Malande was superdoeltreffend om kontak met ons te hê en ons te akkommodeer met in- en uitkloktye. Die eenheid is baie goed toegerus en is ideaal vir 'n selfsorgnaweek. Die Spar in die stad is baie goed en sal voldoende wees vir die behoeftes van jou verblyf hier. Die eenheid self is stapafstand van Shell Beach af waaroor die kinders mal was omdat hulle deur al die skulpe kon kam. Die Golden Mile Beach is ideaal vir wandelinge langs die strand en in die golwe speel. Daar is baie om te doen in die omgewing, met oulike winkels en baie restaurante om voorsiening te maak vir verskillende smake. Ons hoop regtig dat ons weer in die toekoms sal terug wees.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marcia R - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcia R
Gesin met klein kinders

Our stay was exceptional, thank you.

The house is beautiful and well equipped.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons verblyf was uitstekend, dankie.

Die huis is mooi en goed toegerus.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvette F - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette F
Gesin met klein kinders

Lovely, clean, well maintained property.

Lovely house. Really enjoyed staying there. Will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzette S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suzette S
Saam met vriende

Wat jy sien is wat jy kry.

Baie skoon en netjies. Goeie en vriendelike diens vanaf agent. Kan dit definitief aanbeveel. Waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlene F - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene F
Saam met vriende

A home away from home.

Very nice place to go and relax with family and friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Katryn V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katryn V
Gesin met klein kinders

Huis weg van die huis.

Ons het ons tyd by Fletchers cove verskriklik baie geniet. Baie dankie aan Malande wat seker gemaak het alles is 100%! Die huis het alles wat 'n mens nodig het vir 'n gemaklike verblyf. Ek sal definitief weer daar bespreek vir ons volgende vakansie in die Kaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chiniqwa P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chiniqwa P
Saam met vriende

Waarde vir geld.

Wat jy in die foto's sien is wat jy kry. Heerlik gekuier. Beveel gerus aan enige iemand wat 'n wegbreek nodig het. Wonderlike son opkoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liesl M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl M
Gesin met klein kinders

Baie geniet.

Gerieflike huis, naby aan die see. Goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Miguel P - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miguel P
Saam met vriende

Best value for money.

We were absolutely gobsmacked by the size of the house for the price we paid. We were only going to use the house to sleep in at night as we had a wedding in St. Helena Bay and was busy with wedding prep for most of our weekend. We were so impressed that we decided that the groomsmen should get dressed at the house and use it for some photos. Will most definitely be going back there for some actual downtime in the near future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michael S

Lieflike Weskusverblyf.

Fletchers Cove is 'n netjiese woonhuis in 'n veilige landgoed. Baie goeie restaurante by die hotel wat loopafstand is vanaf huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Blanche D - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Blanche D
Saam met vriende

Home away from home.

Amazing place and the environment makes you feel like you right at home. Had a lovely weekend. Will definitely go back and recommend it to anyone.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Huis weg van die huis af.

Fantastiese plek en die omgewing laat jou voel asof jy tuis is. Het 'n heerlike naweek gehad. Sal beslis teruggaan en aanbeveel aan enigiemand.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Graham S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graham S
Gesin met klein kinders

Been before and enjoyed again.

Stove needs markings and blinds need repairs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jonty A - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonty A

Mooi plek.

Kamers is groot genoeg, huis is nie koud nie al was ons in winter daar, daar is van alles in die huis, mens hoef eintlik niks saam te bring nie, behalwe inkopies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jessica M - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Jessica M
Saam met vriende

Beautiful house, but bad customer service from the owner.

The owner doesn't attend to visitors' complaints. We did not feel welcomed there at all.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renaldo J - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Renaldo J
Saam met vriende

Baie lekker, skoon en modern.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ragel S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ragel S
Gesin met klein kinders

Dit was soos tuis weg van die huis!

Fletchers Cove is netjies, veilig en baie goed toegerus! Dis 'n pragtige plek wat getuig van goeie smaak en ons het baie lekker gebly. Ek sal enige tyd weer teruggaan! Die diens was baie effektief en toe my GPS my in 'n doodloopstraat laat beland, was Malande daar om uit te help - baie hulpvaardig en vriendelik. Ek kan dit regtig aanbeveel. Dankie LekkeSlaap - julle stel nooit teleur nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilman A - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilman A
Gesin met tieners

Baie rustig, goed geleë en 'n moet vir enige een wat n luilekker naweek weg van die stad wil geniet.

Huis is pragtig en netjies. Bring net jouself en geniet die rustige omgewing, vol vriendelike mense. Geniet die uitstappie na die strand en ervaar die omgewing. Naby aan alle winkels om jou toebehore te kry, so jy hoef niks saam te neem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlene J - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene J
Saam met vriende

Ek sal definitief teruggaan of Fletchers Cove vir iemand aanbeveel.

Dit was baie aangenaam, netjies, secure. Die ontvangs en kommunikasie deur Malande was baie professioneel en baie vriendelik aangenaam. Sy is definitief 'n aanwins vir Fletchers Cove. Al klein probleempie wat ek het met die setup is die feit dat daar geen toiletgeriewe onder in die leefarea is nie. My pa het 'n beroerte onlangs gehad en dit was nogal 'n bietjie van 'n stremming vir hom om elke keer trappe op en af te klim. Maar verder was dit great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lara C - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lara C
Saam met vriende

Perfek vir ons.

Ons was 2 grootmense en 2 kinders die eerste dag, ons het so lekker gebly ons het sommer ons vriende genooi (ook 2 grootmense en 2 kinders). Hulle het Saterdag en Sondag baie geniet, ons het op die strand gestap, golf gespeel, by die restaurant geëet en Saterdagaand lekker gebraai by die huis. Die kombuis is pragtig en jy sal niks kortkom nie - ons gaan baie weg en ek moet sê die kombuis het die meeste ingehad wat ons nog gehad het - gewoonlik is daar net 4 of 6 van elk (messe, vurke ens.). Nie hier nie! Daar was oorgenoeg sodat 'n mens nie heeltyd hoef te was nie. Die skottelgoedwasser is ook gerieflik, wie wil nou heeltyd skottelgoedwas as jy weg is!? Die beddens is baie gemaklik. Daar is genoeg plek vir 2 paartjies en 4 kinders. Of dan nou 3 paartjies. Daar is 'n slaapbank in die sitkamer. Die leefarea is lekker groot. Ek sal nie families met jong kindertjies aanbeveel nie, want die trappe is nogal baie hoog so dis meer geskik vir ouer kinders/ babas wat nog nie beweeg nie. Ons bly maar gewoonlik iewers anders, maar sal definitief liewers weer by Fletchers Cove bly. Dankie vir 'n baie mooi skoon plek om uit te span!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Virginia W - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Virginia W

Fletcher's cove was all we expected to. Thanks for the excellent service by Malande.

Fletcher's Cove felt like home away from home. Had everything that we required to make it a memorial family holiday. Received excellent service from Malande. Will definetely recommend the it as a family break.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fletchers Cove se terugvoer

Vreeslik baie dankie.
Ek help graag. Goed gaan en hoop om gou weer vir julle te sien.

Fletchers Cove
Mina N - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mina N
Saam met vriende

Alles was perfek.

Ons het baie lekker gebly en 'n heerlike naweek gehad. Die huis was baie netjies en skoon en baie goed toegerus en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fletchers Cove se terugvoer

Baie dankie vir die review.
Ek is regtig bly julle het lekker gebly.
Hoop om gou weer van julle te hoor, julle altyd welkom.

Groete Malande

Fletchers Cove
Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fountains-singel, Shelley Point, St Helenabaai, 7382, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVUZSmo7ZdGYovqG2oOPLPwJZRqARm7lMZAv5lPnyaUbmLIWzT1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 8) 34 5 1 5 Fountains Crescent Shelley Point 7382 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.706088257856 17.971217483282
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem