LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Fleur de Lis Guest House | LekkeSlaap
+45

Fleur de Lis Guest House

Gastehuis
Fleur de Lis Garden View Suite
Vanaf
Vanaf R1 279
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die suite het 'n uitsig oor die groot tuin en kry baie sonlig. Die kamer het 'n koningingrootte-bed met Egiptiese katoenlinne, 'n kopstuk van Huisje en Cottonwood Trading-bedtafeltjies. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort, gehalte-linne, japonne, LED-spieël, 'n haardroër en stortjel. Kamergeriewe sluit donker gordyne, 'n groot Afghan-mat, lugversorging, 'n kluis, 32" slim-TV met Showmax en gratis WiFi in. Die suites deel 'n gemeenskaplike kombuis, sitarea en eetkamer.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Rook is verbode. Geen troeteldiere word toegelaat nie. Die kombuis, eetarea en leefarea is gemeenskaplik en word met ander gaste gedeel.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Fleur de Lis Secret Garden Suite
Vanaf
Vanaf R1 279
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié suite is weggesteek in die hoekie van die tuin, met helder blomme op die mure. Die suite het 'n koningingrootte-bed met Egiptiese katoenlinne, 'n kopstuk van Huisje en Cottonwood Trading-bedtafeltjies. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort, gehalte-linne, japonne, LED-spieël, 'n haardroër en stortjel. Kamergeriewe sluit donker gordyne, 'n groot Afghan-mat, lugversorging, 'n kluis, 32" slim-TV met Showmax en gratis WiFi in. Die suites deel 'n gemeenskaplike kombuis, sitarea en eetkamer.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Rook is verbode. Geen troeteldiere word toegelaat nie. Die kombuis, eetarea en leefarea is gemeenskaplik en word met ander gaste gedeel.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 279
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Rooibekkie-singel 447, Featherbrooke Estate, Krugersdorp, 1746, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA89a511adf2378053d44f31e520fc19e6b94cecc8496b7c2044f078a09a032794c1eec1e52bb6d6e401f88fcd5cd0a54fa27e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 279  per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 447 Rooibekkie Crescent Featherbrooke Estate 1746 Gauteng 086 999 0018 14:00-23:00 11:00 -26.076351004166 27.841171283398
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!