Fleur Park

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 10 % af

Kry 10% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Fleur Park bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerhuis in 'n klein privaat landgoed net 'n hanetreetjie van die strand af. Die landgoed is in Gordonsbaai en gerieflik naby winkels en restaurante.

Die huis is ideaal vir 'n gesin en beskik oor 2 slaapkamers, 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die kombuis is toegerus vir selfsorggebruik en sluit 'n yskas, 'n oond en stoof, 'n mikrogolfoond, sowel as 'n wasmasjien in. In die huis is daar 'n binnebraai en 'n TV met DStv (Premier-pakket). Linne en badhanddoeke word voorsien.

Gordonsbaai en die omliggende omgewing bied verskeie doendinge en besienswaardighede soos Bikini Beach, bootritte, Helderberg Natuurreservaat, Helderberg-wynlandgoedere, Hottentots Holland Natuurreservaat, Somerset Mall en voetslaanroetes.

Ongelukkig word geen troeteldiere en bote toegelaat nie.

Slaapplek

'n Bespreking by Fleur Park sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Swem

Badkamer

  •  Stort
  •  Seep

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Fleur Park gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 045 R941 per nag (plek vir 4)

Kry 10% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false