Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fleurpark 6

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Gerhard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 30 resensies vir Fleurpark 6
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.5/5
Melany G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Melany G
Gesin met klein kinders

Asemrowend, ontspannend soos hemel op aarde.

Die verblyf by Fleurpark 6 was absoluut die moeite werd. Die ligging op die see, die plek was netjies, goed toegerus en het alles wat 'n mens benodig in die woning. Ons het dit baie geniet, sal enige tyd weer gaan en aanbeveel as mens lekker wil wegbreek met familie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brendene R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Brendene R
Gesin met tieners

The stay was awesome, so peaceful. We are definitely going back.

My sons enjoyed every second. Wish we could've stayed longer. It was so much fun, the view was amazing. The sunsets were so beautiful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneke B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke B
Saam met vriende

'n Langnaweekwegbreek.

Ons is van die Noord-Kaap en wil sê daai huis het dit vir ons gedoen. Ons sal verseker elke keer daai huis boek sal nie 'n ander huis kry nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fleurpark 6 se terugvoer

Goeie More

Dankie vir terugvoer. Ons is verheug jul het dit geniet.

Fleurpark 6
Ena V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ena V
Gesin met tieners

Goeie ligging!

Oulike plek met baie potensiaal! Fleurpark 6 is verblyf wat goed geleë is. Alles wat nodig is! Die wooneenheid het baie potensiaal!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dodrick A - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dodrick A
Saam met vriende

Was baie lekker by die see.

Die plek was baie mooi en het 'n mooi uitsig oor die see. Huis was skoon en het als wat jy nodig het. Sonsondergang was baie mooi en dit was geniet met 'n rooiwyn op die stoep.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David F - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
David F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great to be close to the sea. Excellent host Nolene.

See stars.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Heerlik om naby die see te wees. Uitstekende gasvrou, Nolene.

Sien sterre.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaqualene S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jaqualene S
Gesin met klein kinders

Guests should not need to pay for electricity.

The unit runs off pre-paid electricity. The electricity expired whilst we were there and we had to top up the units at our own expense. We were then advised once we had left that the units were insufficient and were requested to pay an additional amount. When a guest makes a booking at the cost of almost R9 000 for a 5 night stay there should be no extra costs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefan D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan D
Saam met vriende

Oorskry alle verwagtinge.

Aangename en vriendelike ontvangs. Prentjiemooi uitsig met berge en see op voorstoep. Ervaring wat almal moet beleef.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theresa V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa V
Gesin met tieners

Uitstekend.

Baie lekker gekuier, sal weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine L - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine L
Gesin met klein kinders

Perfect sea view stay.

Clean and comfortable with very friendly and easy key transfer. Love the fact that it's on the beach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nazeema F - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nazeema F
Gesin met tieners

Tranquil weekend at an amazing location.

Noeline and Herman made us feel extremely welcome. The cottage was clean and well stocked with whatever we needed. Herman even came to check up the next day to see if we are happy and needed anything. Our 8 year old thoroughly enjoyed the water and had a ball of a time digging holes! The area is safe and it was great that the kids could just play on the grass. The venue comes highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Delene D - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Delene D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlike vakansie met puik uitsig en opsigters wat geen moeite ontsien het nie!

Een van ons lekkerste vakansies sommer so teen die see, onverbeterlik! Opsigters het geen steen onaangeraak gelos om ons verblyf aangenaam te maak nie en niks was ooit te veel moeite vir hulle nie! Baie dankie aan die formidabele opsigterspaar!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nic G - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nic G
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly - sal weer 'n draai daar maak.

Hierdie was 'n baie lekker blyplek en presies wat ons gesin wou ervaar. Ek sal baie graag weer hieerheen kom, want dit is baie sentraal en jy kry presies wat jy wou gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fleurpark 6 se terugvoer

Baie dankie vir terugvoering. Noelene doen alles moontlik om gaste tevrede en die huis foutloos te hou. Ons sien uit om jul weer te sien.
Groete
Gerhard

Fleurpark 6
Giles R - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Giles R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Right on the beach.

Disappointed by lack of care by caretaker. Not clean. Information regarding electricity topping is necessary. Had to go out to buy electricity on Sunday morning. Caretaker's excuse was I should have known.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fleurpark 6 se terugvoer

Ek is baie jammer oor die slegte ervaring wat julle rondom die elektrisiteit gehad het. Dit word egter op die webblad aangedui dat daar "prepaid" elektrisiteit is vir die gas se rekening. Ons vervang linne en handdoeke op n gereelde grondslag om te help met algemene netheid. Ons sal ons allerbeste doen om die standaard weer dieselde te kry as u eerste besoek.

Fleurpark 6
Elina N - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elina N

Pragtige uitsig, netjiese huis en flinke diens.

Ons het in 'n erge windstorm aangeland wat vererger was deur digte rook weens die berg wat gebrand het. Boonop was die krag af weens skade aan substasies. Ons is egter hartlik ontvang, en het ook kookwater gekry vir 'n koppie warm tee. Wat 'n aangename verrassing om die volgende dag te sien, hoe naby die see is en hoe pragtig die uitsig. Baie dankie vir omgee diens in onvoorsiene weersomstandighede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Meagan H - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Meagan H
Gesin met klein kinders

It was a very lovely stay, definitely being recommended to family and friends.

My family and I enjoyed the stay a lot. The communication from the consultant beforehand was very good and the communication from the owner was also good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorinda S - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lorinda S
Gesin met klein kinders

Dit was awesomeness!

Baie netjies, "cozy", ontspannend, ons het dit vreeslik baie geniet, ons kinders het dit terdeë geniet om op die strand te kon speel waar ons 'n oog op hul kon hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael J - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michael J
Saam met eggenoot / lewensmaat

If you love the sea this is the place to be!

Fleurpark 6 is a complete accommodation with a great seaside atmosphere. In spite of its open location we felt completely safe here.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
William K - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
William K
Gesin met tieners

Fantasties.

Fantasties, mooiste sonsondergang vanaf jou stoep. Sal definitief weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karlin S - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karlin S
Saam met vriende

Ons wou nie hier weggaan nie.

Ons het heerlik gebly hier en het 2 dae langer aangebly as wat ons aanvanklik beplan het. Die uitsig en sonsondergang oor die see is asemrowend, en as jy nader aan die see wil wees, sal jy in die water wees! Die huis is volledig toegerus, en is gerieflik en mooi modern ingerig, en dit is warm en gesellig. Die eienaar was vriendelik en behulpsaam toe ons hulp benodig het oor die foon, en ons is deur 'n familielid wat in Gordonsbaai woon by die huis verwelkom en selfs vriendelik met ons bagasie gehelp. Ons het baie tuis gevoel en die huis en geriewe baie geniet. Ons sal dit definitief aanbeveel en weer hier wou tuisgaan. (Net n paar goedjies wat ons graag onder die eienaar se aandag sou wou bring: 1) Daar was 'n hele paar items breekware (borde, glase, asook van die messegoed, ens.) wat blyk asof dit vuil, of ondeeglik gewas, in die kaste teruggesit is deur die vorige huurders. Ons moes dus heelwat van dit eers weer was/oorwas voordat dit gebruik kon word. Ons verstaan egter dit gebeur wel somtyds in vakansieverblyf-bestemmings dat mense breekware baie sleg gewas in die kaste terugpak, so dit is dus net iets waarna die eienaar die skoonmaakdienste kan vra om na op te let tydens diens van die huis voordat die volgende huurders tuisgaan. (Daar is egter ook wel 'n skottelgoedwasser in die huis). 2) Van die oppervlaktes, o.a. van die bedtafeltjies, baddens, ens. was nie heeltemal so lekker skoon nie, en blyk of dit ook oorgesien was tydens skoonmaak van die huis. 3) Die huis word nog tans aanlyn met 'n binnebraai adverteer, maar met ons aankoms het ons gevind dit was netjies en nuut uitgeverf in wit verf, met 'n skildery in die opening geplaas. Met navraag daaromtrent is ons ingelig dat dit nie werklik meer in gebruik is nie weens rook wat baie sleg in die huis terugstoot deur die skoorsteen en gevolglik die hele huis met die reuk van rook vul. Ons het die eienaar gebel en gevra of ons dit nie maar kon gebruik nie, want daar het n stormsterk wind gewaai tydens ons verblyf en ons wou graag gesellig binnenshuis vuurmaak, en hy het toe wel sonder teenkanting ingestem dat ons kan dit maar mag gebruik; maar ons het dit op die ou end toe maar glad nie gebruik nie omdat ons te sleg gevoel het om die nuwe, wit verfwerk swart te maak en te vernietig en ons wou maar ook nie die kans vat om die huis met rook te vul nie. 4) Daar was, ten tye van ons verblyf, 'n boomtak/ke wat op die dak bokant die enkelbed slaapkamer gehang het. Omdat die wind baie sterk gewaai het het dit heeltyd hard en swaar op die dak gekrap en was baie steurend snags. Dit is moontlik nou reeds gesnoei, maar ons noem dit maar net. Dit is slegs opbouende kritiek, waarvan ons glo sommige punte nie tans aan die eienaar bekend is nie, en ons meld dit dus vir bewusmaking. Ons sal die huis definitief met graagte aan enigiemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kaiser C - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kaiser C
Gesin met klein kinders

Baie rustig met die see op jou voorstoep!

Baie rustige plek om te bly. See is op jou voorstoep. Goed toegeruste eenheid met alles wat jy benodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alida E - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Alida E
Saam met vriende

Dis op die see en die plekkie is netjies en goed toegerus.

Ons was aangenaam verras, die huisie is teen die see, alles was baie netjies en dit is baie goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Conrad V - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Conrad V
Gesin met tieners

Perfekte plek vir ons doel.

Ek sou graag 'n keuse wou hê of die verblyf met of sonder skoonmaakdiens kom. Die stoof in die huis is baie ingewikkeld, ons het die owner's manual van die net afgetrek en steeds gesukkel. Die wasgoedlyn agter die huis is meestal deur ander mense gebruik, ek weet nie of dit ons fasiliteit is nie. Die huis is perfek en ek sal hom definitief weer gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolandi W - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi W
Gesin met klein kinders

Heerlik by die see!

Ons het regtig die eenheid baie geniet. Daar is dalk net 'n paar goedjies wat ons kan aanbeveel: 1. Ons was in die wintervakansie daar, en daar is geen wintersbeddegoed, behalwe 'n paar kombersies nie. Die komberse is ook nie groot genoeg vir die hoofslaapkamer se bed nie. 2. 2 van die komberse wat uit die kaste gehaal is om oor die beddens te sit was vuil (kosmerke opgehad). Die komberse is ook nie in 'n baie goeie toestand nie. 3. Van die kombuisgereedskap (braaipan se deksel, glasbord in die mikrogolfoond en van die koppies in die kaste) was nog vuil gewees en ons moet dit eers self was voor dit gebruik kon word. 4. Die braaier het met tye groot rookwolke in die huis in gestoot. Dit wou voorkom dat die skoorsteen van die braaier buite vasgeroes is en nie draai as die wind opkom nie, as gevolg daarvan het die braaier soms baie rook binne in die huis veroorsaak. 5. Daar was geen hek by die oord se ingang nie. Dit is dalk net 'n paar goedjies waarna gekyk kan word om die verblyf beter te maak. Ons kla nie, dit is net goed waaraan daar dalk aandag gegee kan word. Ons sal verseker weer van die eenheid gebruik wil maak of mense aanbeveel om dit te gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Giles R - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Giles R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker by die see.

Baie goed en ek sal dit weer doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charl A - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl A
Saam met vriende

Die naweek was fantasties.

Die naweek was baie aangenaam. Die woonstel is baie modern en gerieflik. Die uitsig is asemrowend. Ons het beslis waarde vir ons geld gekry. Ons sal definitief weer gaan en die plek vir mense aanbeveel. Gerhard Steyn was baie behulpsaam en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerda J - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda J
Gesin met tieners

Heerlik. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Sal definitief 'n plan maak en weer wegglip na die stukkie paradys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fleurpark 6 se terugvoer

Hi Gerda
Baie dankie vir jou terugvoer. Ek is bly julle het dit geniet. Ons sien uit na jul volgende besoek.
Groete

Gerhard Steyn

Fleurpark 6
Munro S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Munro S
Saam met vriende

Was heerlik, het grootliks aan behoeftes voldoen.

Baie tevrede. Sal weer hier tuisgaan. Net jammer stoof nie gebruikersvriendelik. Geen pamflet of instruksies was beskikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nanet D - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nanet D
Saam met vriende

Pragtige plek. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Kan nie vir n beter plekkie gevra het nie. Verseker waarde vir geld. Pragtig skoon en netjies. Teen aan die see met die mooiste uitsig oor die berge en Gordonsbaai. Wou nêrens anders gegaan het nie want mens het klaar alles wat jy wil hê reg voor jou. Loopafstand van restaurante. Sal verseker weer soontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thia D - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thia D
Gesin met tieners

Fantasties!

Dit was absoluut fantasties! Ideaal geleë, ongelooflike uitsig, baie goed versorg, skoon, modern! Definitief die geld werd. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 490
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 490
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 490
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marine-rylaan, Harbour Island, Gordonsbaai, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUxODIwNmIzLWVhY2ItNDY2ZC1iZGI3LTRkOWMwMzgyZmFkYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 490 per nag (plek vir 6) 30 5 1 5 Marine Drive Harbour Island 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.152156529141 18.859967440367
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem